Brul ontrafel die geheime van ons grootste katte


In hierdie reeks bespreek veearts dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-dierekliniek in Brits, Noordwes, die groot katte, insluitend leeus, luiperds en jagluiperds.
Die eerste episodes is heel onder en die slot-episode heel eerste.

EP 11: Oor die miershooptier wat die kleinste wilde kat in Afrika is.

Die miershooptier of die African blackfooted cat

Ep 10: Oor tiere

Ep 9: Oor jaguars – hulle wat in een sprong doodmaak.

Twee jaguars

Die verskil tussen jaguars en tiere

Lees: die verskil tussen tiere en jaguars: https://safarisafricana.com/jaguar-v-leopard/

EP 8: Nog interessante feite oor luiperds

Suid-Afrikaanse luiperd

 

Ep 7: Oor die paargewoontes van luiperds

‘n Ma-luiperd en haar kleintjies in Londolozi

 

 

EP 6: Verder oor luiperds:

Ep 5: Oor luiperds:

‘n Luiperd

 

Ep 4: Oor die anatomie van leeus:

Die leeu se spiere

Ep 3: Oor die harde lewe van leeumannetjies:

Sylvester en Fielies

Ep 2: Oor die tropstruktuur van leeus:

Van Regs na Links Welpies, Gamka, Kambroo, Liam onder Ma se ken en Cat wat drink. Wyfie Links is Angel wat Sylvester se wyfie is en haar twee welpies is die twee dan mees regs, Gamka en Kambro. Wyfie Regs is Nicka wat Fielies se wyfie is met Cat wat ‘n wyfie is wat aan haar drink en Liam, wat agter haar rug is onder Angel se ken.

 

Ep 1: Oor die geskiedenis van leeus:

Sylvester, ses jaar gelede wegloopleeu uit die Karoo Nasionale Park, nou koning van die veld in die Kuzuko-wildreservaat FOTO Heilie Combrinck

Lees en luister ook:

Leeus kom slegs in Afrika en Indië voor

Waar kom wit leeus vandaan?

Sylvester se seuns word groot