Programme
Category‘ANC kaap die Nasionale Dialoog’
Daar word al langer as ‘n jaar oor die Nasionale Dialoog gepraat, en eergisteraand het president Cyril Ramaphosa uiteindelik die datum v…
70 Renosters van SA in Rwanda hervestig
In een van die grootste enkele hervestigingsprojekte van renosters in die geskiedenis, het African Parks pas 70 wit renosters uit Suid-Af…
‘Meer as 30000 vakante onderwysposte is nasionale ramp’
Daar is meer as 30 000 poste by skole wat vanjaar gevul moes wees, maar wat steeds vakant is. Hierdie poste sluit onderwysposte en onders…
‘SEB kos SA tot 3,8 miljoen werksgeleenthede’
Die Vryemarkstigting en die Solidariteit Navorsingsintsituut het ‘n verslag bekend gemaak oor die koste van Swart Ekonomiese Bemagting. D…
Die staat wil grond onteien vir transmissielyne
Electrical power lines hang from transmission pylons near to the Eskom Holdings SOC Ltd. Lethabo coal-fired power station in Vereeni…
Doktor op outisme-spektrum vertel van uitdagings
‘n Doktor wat op die outismespektrum is, vertel van die uitdagings wat met outisme gepaardgaan. Hy verduidelik hoe om diskriminasie teen …
KI kan ‘n skrywer só help
Kunsmatige intelligensie in enige kunsvorm, is ‘n medewerker, ‘n venoot. Dis die mening van die dubbelle Hertzogprys-bekroonde dramaturg,…
Luister weer na ‘Broodlyn’
Luister vanaand na Broodlyn deur Hein Poole. Dit is ‘n toneelstuk se teks wat verwerk is tot radiodrama.
Die storie
“Die een hand was…
Wat maak die tambotieboom so ongelooflik?
Tamboitieboom. Foto: Wim Vorster
Wat presies is ekosisteemdienste, en hoe noodsaaklik is dit vir menslike welstand? Wat maak die …
Vier uit elke tien kry nou ‘n staatstoelaag
Dr Christie Viljoen, senior ekonoom by PwC, gesels oor toelaes, waar ons tans staan en wat die toekoms moontlik inhou.
Volg RSG Geldsa…
Gee Netanyahu werklik om oor Israeli gyselaars?
Dis vandag reeds Dag 609 van die oorlog in Gasa tussen Israel en Hamas. Tienduisende Palestyne is reeds dood in die oorlog wat gevolg het…
NGV kan SA R940 miljard per jaar kos
Thoneshan Naidoo, uitvoerende hoof van die Gesondheidsbefondsersvereniging (HFA), bespreek hulle hofsaak teen die Wet op Nasionale Gesond…
Die sielkunde van ’n kindermolesteerder
Dis Kinderbeskermingsweek, maar as ‘n mens na die statistieke kyk waar kinders aangerand, mishandel, gemolesteer en verkrag word, is dit …
Dit is gevaarlik om jou eiers in dié sewe mandjies te sit
Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One
Volg RSG Geldsake op Twitter
Luister weer: Hospitaalsaal in Bloem
Luister weer na Hospitaalsaal in Bloem.
Albert Maritz het ‘n aangrypende drama geskryf oor die effek van oorlog op ‘n jong man se psig…
Minister oor Starlink en TV-lisensies
Die debat oor die internetdiensverskaffer, Starlink, woed al ‘n paar jaar, en is op die spits gedryf ná die Suid-Afrikaanse afvaard…
Die Joshlin-saak en Tik
Die ontvoering van Joshlin Smith van Saldanha in die Wes-Kaap het die land geruk en Suid-Afrikaners se verbeelding aangegryp. Joshl…
Het casinos en banke mooi gekyk na oorsprong van Bougas se dobbelgeld?
Servaas du Plessis – uitvoerende hoof, XTND.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Luiater weer: “Rooi Papawer”
Afrodite se rots
Luister Donderdagaand 29 Mei om 8 uur na Rooi Papawer deur SD Fourie.
Die Storie
Thea en haar sust…
Kripto is nie onderhewig aan valutabeheerregulasies nie
Marius Reitz – hoof: Afrika, Luno.
Volg RSG Geldsake op Twitter
SA se bendegeweld-krisis verg dringende optrede
Die Cape Crime Crisis Coalition doen ’n dringende beroep op president Cyril Ramaphosa om ’n nasionale kommissie van ondersoek na bendegew…
Sal jy ‘n nier skenk om ‘n vriend se lewe te red?
Sal jy ‘n orgaan skenk om ‘n vriend se lewe te red? Dis die vraag wat Dean Frost in die gesig gestaar het toe sy vriend Francois Swartz ‘…
MIV en ontkenning: Is SA besig om ou foute te herhaal?
Dis al twee dekades sedert Suid-Afrika die stryd teen vigs-ontkenning gewen het, maar is ons nou op die drumpel van ’n nuwe era van ontke…
Wynbedryf voor kruispad: Vernuwe of vasval?
Die wynbedryf is by ’n kruispad. Tydens die South Africa Wine Summit op Stellenbosch het rolspelers koppe bymekaar gesit oor die toekoms …