Dokumentêr
CategoryTronk van Pyn: Annali van Rooyen vertel
Esté de Klerk met Lucy op haar skoot en Danny Booysen
Op Donderdagaand, 7 Januarie, om 20:00 begin RSG se nuwe dokumentêre seisoen en ..
Luister weer: Die Chinese gemeenskap in Suid-Afrika
Alhoewel China die derde grootste land ter wêreld is, het dit die grootste bevolking.
Daar is sowat 7-miljard mense op die aardbol, sow..
Dokumentêr: Die musiekbedryf is by ‘n kruispad
Die musiekbedryf soos ons dit vandag het, moes homself telkemale vir dekades lank herontdek. Die eerste menslike stemopname is gemaak deur..
Ons September dokumentêre
17 Sept Fritz..
Luister weer: Huise van Hoop
Inwoners van een van die Huise van Hoop
Huise van hoop – die Echo jeugontwikkelingsprogram, is die naam van ‘n dokumentêre program wat..
Donderdagaand: NP van Wyk Louw se gedigte
Augustus is NP van Wyk Louw-maand hier op jou stasie. Dis vanjaar 50 jaar sedert sy dood in 1970. Louw is een van die reuse van die Afrika..
Die Barbier van Legends Barbershop
Sheldon Tatchell, eienaar van Legends Barbershop.
Die eerste Legends Barbershop is in 2011 begin maar na verskeie terugslae het die ei..
Katot Meyer – natuurbeskermer
Katot Meyer op sy gelukkigste in die helder kabbelende water van die Keurboomsrivier naby De Vlugt in die Suid-Kaap. Foto: Heilie Combrin..
Die geskenk van aanneming
Die Geskenk van Aanneming is ‘n dokumentêre program vir 05 Maart 2020 om 20:00 deur Jacqui January. Die fokus is op aanneming van kinders ..
Carlos van die Rooiberg
Carlos en Huibrecht Araujo van Orange Grove in die Rooiberg
“Kom ontdek die mens Carlos Araujo, sy diamant uit die Namakwaland, sy vro..
1 e Dokumentêre seisoen 2020
Blinde Kol: Luister weer
Om krieket te speel was een groot droom vir die Gerhard Trollip, maar hy kan net tussen lig en donker onderskei. Hy het in 1999 mense nade..
So ry die trein…
Blackie op die Kaapstad stasie. Foto: Hawthorne Leslie
Op 13 Februarie was dit 158 jaar sedert die eerste deel van Kaapstad se Welling..
Kyalami – dit brul weer
Die nuwe Kyalami baan
Die Kayalami Grand Prix Baan is in 1961 gebou en het tussen 1967 en 1985 die Suid-Afrikaanse F1 Grand Prix 18 ke..
Van sukkelbestaan tot skoolhoof – danksy toebroodjie-meneer
Stephen de Bruin, hoof van John Walton Sekondêre Skool. Foto: Mariska Spoormaker
Op Uitenhage vind ‘n mens die sonderlinge verhaal van..
Leipoldt se Polfyntjie
C Louis Leipoldt
Louis Leipoldt is vanjaar 140 jaar gelede gebore. Wat het hy nagelaat? En wat weet ons van hom?
Leipoldt was een..
Dokumentêr: Abdoel se AMG perde
Ja hy het al pryse gewen by landbouskoue, vertel Abdoel. Haidee hoor meer oor Abdoel Absolom van Kalksteenfontein se skou-perde, ons hoor ..
Luister weer: Ouma leer skryf
Ouma Joahnna Wewers (64) oefen aanhoudend om tye te kan skryf. Foto: Mariska Spoormaker
Op 64-jarige ouderdom sit ouma Johanna Wew..
Ons 2e dokkie seisoen in neutedop
RSG se tweede Dokumentêre seisoen strek van 4 Julie tot 26 September 2019. Jy kan Donderdagaande om 20:00 luister.
Hier is ‘n voorsmaki..
Luister weer: Breyten Breytenbach – ‘n Ander skakering
Ter viering van die bekende Suid-Afrikaner, Breyten Breytenbach, het Johan Rademan ‘n spesiale program saamgestel wat die fokus verplaas v..
“Proefkonyn” – diere vir wetenskaplike navorsing
‘n Proefmuis?
“Proefkonyn” kyk na die gebruik van diere vir wetenskaplike navorsing. Dié onderwerp is amper net so taboe soos politie..
Luister weer: Met die maan gepla
Die mensdom is al van eeue gelede af met die maan gepla en verlede maand het die wêreld die vyftig jarige herdenking van die eerste mens o..
Hennie Shields, ons verlore Springbok
Jody Hendricks by Hennie Shields
In 1982 word Hennie Shields ‘die eerste bruinspeler’ wie Curriebeker rugby vir die WP gespeel het, ma..
Donderdagaand: Lank lewe langarm
Bobby Hendricks
Die dansvorm langarm was reeds in die koloniale tydperk in die Kaap as ʼn vorm van ontspanning en vermaak bekend. Langa..