Dokumentêr
CategoryLuister weer: Die kafee op die hoek
Wanneer laas het jy ‘n draai gaan maak by die kafee op die hoek? Daardie kafee in die dorp wat jou nostalgies laat voel oor taai toffies e..
Woodside – ‘n Baie spesiale plek
Woodside Sanctuary is ‘n baie spesiale plek vir baie spesiale mense, en is gestig deur baie spesiale mense. Fritz Klaaste het daar ingeloe..
Luister weer: dokumentêr oor tuisonderrig in SA
Tuisonderrig is eers in 1996 in Suid Afrika gewettig. Maar hordes ouers reg oor die land het reeds vir baie jare voor die wet verander is,..
Luister weer: Claerhout en sy kuns
Vader Frans Claerhout
In die dokumentêr “Wat is ‘n huis sonder ‘n Claerhout …” bring Johan van Lill hulde aan die bekende skilder Vade..
‘n Tsitsikamma bos-belewenis met Heiney Jacobs
Heiney Jacobs. (FOTO: Heilie Combrinck)
Net soos Daleen Matthee die Knysnabosse vir ons oopgeskryf het, só praat Heiney Jacobs, natuur..
Dokkie: Nooit te oud vir ballet nie!
Louie-Anna Nel (78, regs) het drie jaar gelede selfs met balletklasse begin.Louie-Anna Nel (78) sê: “Ek sal aanhou ballet tot die juffrou..
Dokumentêre 21 & 28 Maart
Ons eerste dokumentêre seisoen vir 2019 eindig die einde van Maart. Hier is die laaste twee dokumentêre programme wat in dié seisoen op jo..
Dokkie oor haweloses, ‘n sopkombuis en ‘n muurskildery
Van die mond na die hand, is ‘n dokumentêre program oor haweloses, ‘n sopkombuis en ‘n muurskildery. Die dokumentêr is saamgestel deur..
Dokkie oor Ibrahim Khalil Shihab, Bo-Kaapse Jazz komponis
Weet jy wie is Ibrahim Khalil Shihab? Hy is ‘n talentvolle Bo-Kaapse / Cape Jazz komponis en liedjieskrywer sedert die laat 60s.
Musiek..
Dokkie oor Damian Willemse
Van Eekhoring tot Springbok – die storie van Damian Willemse is ‘n dokumentêr wat saamgestel is deur Jody Hendricks.
Damian Willemse
..
Dokumentêr oor Graffiti
Die skrif teen die muur is ‘n dokumentêr deur Lizelle de Bruin. Dit word Donderdag 21 Februarie op 20:00 uitgesaai.
Graffiti laat sommi..
Dokumentêr: Kinners van die Welfare
Volgens die grondwet van Suid Afrika het alle kinders die reg om beskerm te word teen alle vorme van geweld. Ongelukkig word te veel kinde..
Luister weer: Die kuns van Strijdom vd Merwe
Kuns vir ‘n oomblik: die landskapskuns van Strijdom van der Merwe
Strijdom van der Merwe is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse landskapkunste..
Luister weer: Dokumentêr oor Borsvoeding
31 Januarie 20h00: Nageboorte naelstring
Jacqui en haar gaste in die ateljee.
Oor die nuutste navorsing, interessanthede en belangr..
Donderdagaand: Martin Vuurtoring
Ons nuwe dokumentêre seisoen het in Januarie afgeskop. Hier is ‘n voorsmakie van wat in Januarie op jou wag:
24 Januarie 20h00: Martin ..
Luister weer: Dokumentêr oor die skrywer Chris Barnard
Chris Barnard
Chris Barnard sou vanjaar 80 jaar oud gewees het. Hy was ‘n baie veelsydige skrywer het het in verskeie genres gewerk; p..
Luister weer: ‘Katrina – die dansende taal’
RSG saai Donderdag-aand om 20h00 ‘n hoorbeeld-weergawe van KATRINA – DIE DANSENDE TAAL uit. Hierdie klank-weergawe van die gelyknamige ba..
Luister weer: Een dag op ‘n slag
Vanaand: Nana Mouskouri, deel 2
Luisteraars kan uitsien na Nana Mouskouri deel 2 van die reeks, Vrouesupersterre, geskryf en saamgestel deur Elma Potgieter. Elma het ook ..
Dokumentêr 20 Sept: Die son staan nie stil nie
Tradisioneel is die son gebruik om tyd te meet. (Twaalfuurkop by Swellendam).
Dit het gelei tot die ontwerp van sonwysers. Hier in Kaap..
Luister weer: Mark leef verby sy beperkings
Groot Mark Purnelle en Jacqui in sy werkswinkel.
Mark Purnelle is met beide outisme en disleksie gediagnoseer. Dit het hom ongeletterd..
Luister weer: Felicia Lesch – meer as net musiek
Felicia Lesch in aksie as dirigent
Die naam Felicia Lesch is sinoniem met die ontwikkeling van musiek en talent. In die dokumentêr Fel..
Luister weer: Julian se bokke
Julian Theron word beskou as die top Springbokteler in die land en waarskynlik op die planeet. Prof. Piet Eloff van Hoe verklaar jy dit?-f..
Luister vanaand: Mama Soweto
Estelle Bester staan in die gimnasium by die YMCA in Soweto, waar Nelson Mandela boks geoefen het.
Estelle Bester het in April haar 80..