Dokumentêr
CategoryLuister weer: Julian se bokke
Julian Theron word beskou as die top Springbokteler in die land en waarskynlik op die planeet. Prof. Piet Eloff van Hoe verklaar jy dit?-…
Luister vanaand: Mama Soweto
Estelle Bester staan in die gimnasium by die YMCA in Soweto, waar Nelson Mandela boks geoefen het.
Estelle Bester het in April haar 8…
Luister weer: Dokkie oor orgaanoorplanting
Ons dokumentêre seisoen het goed afgeskop. Hier is ‘n voorsmakie waarna jy verder in Augustus kan uitsien:
16 Augustus: Om ‘n tweede lew…
Luister weer: Siyabonga Suster Chrisna, Siyabonga
9 Augustus: Siyabonga Suster Chrisna, Siyabonga
Ingang tot Siyabonga
Saamgestel deur Martelize Brink
Suster Chrisna du Plessi…
Luister weer na dokumentêr oor John Miles
Die Oorlogskloofpad oppad na Katstaartlaagte
2 Augustus: ‘n Geleefde lewe, oftewel Die Oorlogskloofpad na Katstaartlaagte: ‘n Besoek …
Luister weer: Die shack-bouer en Freedom Farm se mense
Quinton Adams
Haidee Muller het die lief en leed van die inwoners van die plakkerskamp Freedom Farm gaan ervaar. Hier het sy vir Lluw…
Luister weer na dokumentêr oor Transito-rooftogte
Kry ‘n kykie in die lewe van ‘n transito-veiligheidwag, wat daagliks trauma beleef, in dié dokumentêr deur Christelle van Tonder.
Agte…
Atlantis verlore, gevind
Deel1, Donderdag 8 Februarie 2018
Fr…
Luister: Die blom van Hanoverpark
Midde ‘n bende-gesteisterde gebied is daar hoop in die vorm van Laerskool Blomvlei in Hanover Park.
Die skool en skoolhoof is onlangs …
Luister vanaand: Die vioolmaker, Fynbesnaard
Everhardus Esterhuyzen is die enigste Suid-Afrikaner wat in Cremona opgelei is, wat tans nog viole kan bou. Hy het die kuns by meesters i…
Hans du Plessis: Storieverteller van die Mooirivier
Hans du Plessis (Foto: Potch Herald)
Donderdag 8 Maart 2018
Ina Strydom kyk na dié taalkundige en skrywer se navorsing oor v…
Luister weer: Eduard Greyling – In Beweging
Eduard Greyling, die eertydse dansmaat van Phyllis Spira, het op 15 Februarie sy 70ste verjaardag gevier. Hy was …
Spiritualiteit – ‘n dokumentêr wat jou laat dink
Sommige mense raak al hoe meer bewus van hulle spiritualiteit, en ander skram weg daarvan. Vir baie is dit d…
Stap saam in Adam Kok III se voetspore in Philippolis
1820-1861 was Griekwa-wêreld in die Philippolis-Vrystaat.
Die Griekwa-nalatenskap in argitektuur en kultuur is vandag nog duidelik te …
Luister weer na “Witboordjieboks”
“Dit was nog altyd my droom om te boks,” sê John Roodt. Hy is een van duisende gewone ouens wat deesdae aan witboortjieboks-gevegte deeln…
Luister weer: Diana Ferrus, Vrou van die Grond
Diana Ferrus
Donderdag 1 Februarie 2018
Haidee Muller bring aan jou die verhaal van Diana Ferrus, digter en kortverhaalskryw…
Die Johannesburg Varsproduktemark in City Deep is werkskepper en produkverspreider
Die Johannesburg Varsproduktemark in City Deep het nederig in 1893 begin, maar spog vandag met ‘n omset van R5-miljard. ‘n Miljoen ton se…
Luister weer na die dokumentêr: Die waterdraers
Daar is wêreldwyd nagenoeg 44 miljoen werkende donkies, volgens statistieke van die Donkey Sanctuary in die Verenigde Koninkryk. Niemand …
Dokumentêr: ‘Rasta agter die rookskerm’ met die Rastafariërs van Knysna
Loop agter die rookskerm in met Johan Rademan, Donderdag 24 Augustus om 20:00 op RSG.
RASTA AGTER DIE ROOKSKERM deur Johan Rademan ond…
Dokumentêr: Binne-in ‘n uitsonderlike boksklub in Lenasia
Imran Khan (3 Julie 1966 – 5 Julie 2017)
Luister Donderdagaand om 20:00 na die dokumentêr Uit die Boks geleef – Imran Khan, ‘n man en…
Kirvan Fortuin: Al dansende van Macassar tot Rotterdam
Kirvan Fortuin, al dansende van Maccassar tot Rotterdam is ‘n dokumentêr oor die jong danser en choreograaf wat in Macassar op die Kaapse…
Luister weer: Seunskoor – wat dit beteken om ‘n Drakie te wees
Die wêreldbekende Drakensberg Seunskoor vier vanjaar hulle 50ste bestaansjaar. Die skool het in 1967 begin met 20 seuns, en 50 jaar later…
Luister weer: Ons Lipizzaners
Die Lipizzaners is deel van Suid-Afrika se erfenis. Daar is slegs vier plekke in die wêreld waar jy na die dansende witperde in ‘n verton…
Luister weer: In die Bol geTik
Dokumentêr 13 Julie 2017 : In die Bol geTik
Die ewig groeiende, bose kringloop van dwelms verwoes die lewens van die afhanklikes, hul …