Hoe verklaar jy dit?
CategoryGeitjies; rob-sterftes; son-energie
Hoekom lê geitjies net twee eiers?
‘n Geitjie
Hoekom vrek robbe in groot getalle?
‘n Rob tuis in die water
En, ons lee…
Hoe ontstaan windrigtings?
Hoe verklaar jy dit? 31 Oktober 2021
Ons leer meer
- oor grootpoot-voëls se broeigedrag,
- hoe windrigtings ontstaan,
- hoekom on…
Voorplanting by voëls; seksualiteit; slaappille
Die kenners vertel hoekom die meeste voëls nie ‘n penis het nie – so hoe gebeur voortplanting? Ons kyk na die ewolusie van seksualiteit, …
Miere help voëls met higiëne
Ons delf dieper in ‘n vraag van ‘n vorige episode aangaande klank.
Ons leer meer oor hoe voëls miere inspan om te help met hiegiëne, e…
Wanneer is aapmannetjies aggressief teenoor kleintjies?
‘n Chachma bobbejaan
Die span praat oor volwasse ape se aggressiewe gedrag teenoor kleintjies in hulle trop.
Ons vind meer uit oor…
Wat is kwik?
Wat is kwik? Die span praat oor kwik se giftige geskiedenis en sy alledaagse gebruike.
Daar word antwoorde gegee vir die vreemde versk…
Oor voëls, geitjies en ysblokkies
Die span verduidelik die ontbindingsprosesse nadat voëls vrek;
die misdaadrekord van geitjies;
en hoe ysblokkies in kookwater kan s…
Hoekom word ‘n hoenderhaan nie doof van sy eie gekraai nie?
Hoekom word ‘n hoenderhaan nie doof van sy eie gekraai nie?
Wat veroorsaak ‘n helikopter se steurende klapgeluid?
Waar kom die Laty…
Botox; katte wat huismeubels krap; rotte wat bome vreet
Wat het wors met Botox te doen? Hoekom sal jy iets wat só giftig is in ‘n gesig spuit?
Hoekom krap en verwoes huiskatte meubels?
Ho…
Hoeveel mense word wakker tydens operasies?
Ons kenners praat oor
- die spanwerk van wedvlugduiwe;
- hoeveel mense wakker word tydens operasies;
- die 1969-aardbewing in Tulbag…
Hoe plant verkleurmannetjies voort?
Verkleurmannetjie
Ons leer meer van ‘n keisersnee van ‘n verkleurmannetjie; en verkleurmannetjies se vorme van voortplanting. Kan kat…
Termietkolonies, superorganismes en wildebeeste
Wildebeeste
Ons kenners verklaar termietkolonies, superorganismes en feetjiesirkels.
Ons kyk na redes hoekom wildebeeste se getall…
Wat is die verskil tussen virusse, bakterieë en parasiete?
Wat onderskei virusse, parasiete en bakterieë van mekaar?
Ons hoor hoe sand in ‘n volstruiseier opeindig sonder om ooit oopgebreek te …
Hoekom geen Lemurs in Afrika?
Lemurs
Ons vind uit hoekom daar geen Lemur-halfapies op Afrika-vasteland is nie.
Wat beïnvloed AM- en FM-klankgolwe?
Ons luiste…
Klank trek 4x vinniger in water as in lug
Ons leer meer van klank – Wat beïnvloed klank? Hoekom is sekere klanke harder, maak nie saak wat die afstand is nie? Wat is mistigheid se…
Bokmakierie-sang; Dalende grootwithaai-syfers; Baber-asemhaling in modder
Ons leer meer oor die simfoniese uitvoering wat veral die Bokmakierie vir ons gee.
Ons kyk na die dalende syfers van witdood-haaie a…
Kelkiewyn is amper endemies in Suider-Afrika
Ons leer meer van kelkiewynvoëls.
Ons beskou die evolusie van die mens se beendere, ligamente, senings, aptyt en weerstand van nader.
…
Kan oorfone kieme versprei?
Ons vind meer uit van die impak wat oorfone op die bakterieë in jou oorkanaal het.
Ons hoor waarheen ons sokkies verdwyn ná ‘n was, ho…
Suikerbekkies, skilpad-asemhaling en waterpype
Ons leer meer van suikerbekkies;
ons kenner verklaar hoe ‘n skilpad sonder ribbes asemhaal;
en ons hoor hoekom warmwaterpype vinnig…
Migrasiepatrone; evolusie en hartklop
Swaels
Ons vind meer uit oor
die wonder van die migrasiepatrone van verskeie diere.
Ons hoor of die manlike en vroulike geslagt…
Ken giftige sampioene só uit
Giftige sampioene
Die aarde se magneetvelde
Ons vind uit wanneer die aarde se magneetveld weer gaan omswaai. (Lees meer: https://…
Slang of akkedis? Homeotermies of poikilotermies?
‘n Slang-akkedis
Ons kyk na vrae wat handel
- oor slange wat soos akkedisse lyk of akkedisse wat soos slange lyk.
- Ons beantwoor…
Waarom varkharte ook nie vir mense werk nie
Sal ‘n supernova die aarde se einde beteken?
Supernova ontploffing
Sal ‘n supernova die aarde se einde beteken?
Ons kyk na verskillende spinnekoplokvalle, en
leer meer oor …