Vervolgverhale
CategoryGoue Koors vol avontuur, liefde, kinkels en kabels
Hou vas aan julle bits en bites want die middagvervolgverhaal wat Maandag 7 Desember, 14:45 begin, is ’n hupse en moderne nuwe verhaal met..
Begeertes borrel na bo in nuwe familiesage
‘n Familiesage wat in die Jakarandastad afspeel en propvol liefde en hoop is… Dit is RSG se nuwe middagstorie, van Maandag 1 Junie, elke w..
Hans steek (weer) die Rubicon oor
Rudie van Rensburg
Op 90 loop Hans nié met ‘n loopring nie. Hy is nog hups en springlewendig. Sy orige kinders maneuvreer hom egter va..
Wild en Woeker begin Vrydag
Ons nuwe middagvervolgverhaal, Wild en woeker, het op Vrydag 6 Maart om 14:45 begin.
Lee Doubell
Wild en woeker deur Lee Doubell..
Brulsand tot dusver
RSG se middagvervolgverhaal BRULSAND deur Charles J Fourie is nou net so oor die halfpadmerk.
Met twee van die karakters is reeds dood ..
‘Bure Alweer’ begin vanaand
Elma Potgieter en Richard van der Westhuizen
Dié middagvervolgverhaal skop af op Donderdag 27 Junie, en duur tot en met Woensdag 18 Se..
Stoom: Avontuur en spanning op luukse trein
STOOM is die nuwe vervolgverhaal deur Anton Treurnich. Dit word weeksmiddae vanaf 3 April om 14h45 op RSG uitgesaai.
Die regisseur, Ron..
2 Apr = Slot van Dwaalpad huis toe
Luister op 2 April na die slotepisode na die gewilde vervolgverhaal uit die pen van die skrywer Engela van Rooyen, wat later vanjaar haar..
Dwaalpad bring heling vir Engela van Rooyen
Engela van Rooyen
Engela van Rooyen het al verskeie rolle in haar lewe vervul. Sy is in 1939 op Kakamas teen die Oranjerivier gebore e..
Nuwe vervolgverhaal: ‘Rus en Vrede’
Die nuwe middag-vervolgverhaal – Rus en Vrede uit die pen van die bekroonde dramaturg en regisseur Charles J. Fourie – spog met ‘n sterbel..
‘Beproewing’: die storie tot dusver
RSG se middagvervolgverhaal is goed op dreef. BEPROEWING volg op die uiters gewilde AFSLUITING wat in 2017 op RSG gedebuteer het.
BEPRO..
Nuwe middagvervolgverhaal, Beproewing, vol intrige
RSG se nuwe middagvervolgverhaal – Beproewing deur Joe Kleinhans – het op Dinsdag 21 Aug om 14:45 begin.
Beproewing volg op die uiters ..
Nuwe vervolgverhaal: Laat vrugte deur CM van den Heever
Ons nuwe middagvervolgverhaal is Laat vrugte deur CM van den Heever.
Oggend op RSG: Dinsdag 29 Mei 2018Regisseur Eben Cruywagen en akte..
Hartebreker nou 3 dae per week
Spits jou ore van 1 April af vir Hartebreker
RSG se kitsvervolgverhaal Hartebreker word van April 2018 af Maandag, Woensdae en Vrydae u..
Ratels groet eersdaags
Na feitlik 9 jaar op die lug, asook 449 halfuur-episodes, het die matrieks vir oulaas eksamen geskryf en is hulle vry! 17,200 bladsye late..
Stralerjakkers terug op RSG
Die gewilde radio-vervolgverhaal, Stralerjakkers, keer terug ter viering van die 80 Jaar van Afrikaanse Radio.
Stralerjakkers, wat tuss..
Nuwe middag-vervolgverhaal ‘Afsluiting’ begin vandag
Ons nuwe middagvervolgverhaal, Afsluiting deur Joe Kleinhans, begin op 29 September. Die storie handel oor die ervarings van ‘n gemeenskap..
Nuwe middag-vervolgverhaal ‘Afsluiting’ begin Vrydag
Ons nuwe middagvervolgverhaal, Afsluiting deur Joe Kleinhans, begin op 29 September. Die storie handel oor die ervarings van ‘n gemeenskap..
Nuwe middag-vervolgverhaal ‘Agterplaas’ vol humor, patos
RSG se nuwe middagvervolgverhaal, Agterplaas, is ‘n komiese én tragiese reeks uit die pen van die veelbekroonde dramaturg Charles J. Fouri..
Staal Burger van 6 Julie terug op RSG
Van 6 Julie is Staal Burger terug op RSG.
Luister wat op jou wag:
Kyknet kom kyk hoe maak ons ‘n radiovervolgverhaal
Daar was die Du Plooy’s van Soetsmelksvlei, Wolwedans in die skemer, Stralerjakkers, Blinkwater en ‘n hele kaboedel enkeldramas wat dekade..
Mina Afrika se storie is ook myne
Die skrywer Zuretha Roos se roman Die Verdwyning van Mina Afrika is al lankal uit druk uit, en was vir lank glad nie meer beskikbaar nie…
Slot episode: Die tuiskoms van Mina Afrika
Donderdag 27 April 2017
Mina moet weer afskeid neem van Jantjie, maar dié keer geniet sy die ondersteuning en liefde van almal om haar…
Heuningbos se dramatiese slot-episode
In ons middagvervolgverhaal, Heuningbos, is spanning op ‘n breekpunt, en storm die verhaal af op ‘n dramatiese slot. Gaan nog mense sterf?..