Die omvang van korrupsie by ESKOM


Eskom het ‘n senior verkrygingsbestuurder voorlopig geskors ná bewerings van beweerde korrupsie van miljoene rand.

Die Spesiale Ondersoekeenheid het bevind dat hy R12-miljoen in een van sy bankrekenings gehad het. Daar word vermoed dat dié geld deur van Eskom se verskaffers in die rekening betaal is.

Hoe lyk die vlak van samespanning en sameswering as dit by korrupsie by ESKOM kom?