Dorpe: Cloud Jovuka – Van aktivis tot leier


2021: Cloud Jovuka in sy restaurant, die Kilimandjaro African Cuisine Restaurant in Nomanthamsanqa op Addo.

Hoor hoe Cloud Jovuka se siening van sake verander het – van woedende aktivis tot ’n man wat luister en lei.

My Mooi Dorp is daarop gemik om dorpe in ons land te help om weer – of vir die eerste keer – model-dorpe te word.

In hierdie program stel Mari Hudson julle voor aan ‘n opbouende leiersfiguur van die Sondagsriviervallei wat eens ‘n opstokende aktivis was.

2018: Cloud het hierdie opstand by die SRCC gelei, en is gearresteer.

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang