Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang


Die bekende wawielbrug by Kroonstad

My Mooi Dorp is ‘n splinternuwe program op radio en is daarop gemik om dorpe in ons land te help – deur aanmoediging, aansporing, inligting en bemagtiging – om model-dorpe te word.

In die vierde program fokus ons op wat verkeerd geloop het ná die grensverskuiwende uitspraak oor waterlewering in die Koster/Swartruggens-streek, die innoverende samewerkingsooreenkoms wat pas op Kroonstad bekend gestel is, en of groentetuine altyd die beste antwoord is.

Luister na die volledige program:

Luister na die vorige programme:

My mooi dorp: Jy hét baie magte

My mooi dorp: Jy hét baie magte