Jou laaste kans vir Oppiwater 2022!


Vir die agtste keer gaan RSG en Lefra se Kunsskippie weer vaar en gaan ons feesgangers heerlik fees hou aan boord die luukse MSC Orchestra vanaf 4-8 April 2022.

Ons vaar vanaf Durban na Mosambiek se mooie Pomene. RSG-omroepers Amore Bekker, Derrich Gardner en Johan Rademan gaan hierdie Oppiwater meemaak en is jou gashere en -vrou vir die Oppiwater 2022!

 

 

Lees en luister ook:

Oppiwater kunstefees in April 2022 na Mosambiek se Pomene

Die Baaise Oppiwater was ‘n heerlike mallemeulevaart