Hoe verklaar jy dit?
TagOor skemerstrale, boorgatwater en iguanas
‘n Igunana-akkedis
Die paneel kenners praat oor skemer-strale, of hoe paralelle lyne een word.
Ons vind uit oor lewe in boorgatwat…
Hoekom lyk dit soms of motorwiele agteruit draai?
Ons kenners leer ons meer van die verskynsels by bewegende motorwiele – soos om regdeur te kan sien, of hoekom dit soms lyk asof die wiel…
Kan mRNS jou DNS verander?
Kan mRNA jou DNS verander?
Die kenners leer ons meer van die MRI-masjien en die onmenslike geraas wat dit maak.
Hoekom is sommige s…
Geitjies; rob-sterftes; son-energie
Hoekom lê geitjies net twee eiers?
‘n Geitjie
Hoekom vrek robbe in groot getalle?
‘n Rob tuis in die water
En, ons lee…
Wanneer is aapmannetjies aggressief teenoor kleintjies?
‘n Chachma bobbejaan
Die span praat oor volwasse ape se aggressiewe gedrag teenoor kleintjies in hulle trop.
Ons vind meer uit oor…
Botox; katte wat huismeubels krap; rotte wat bome vreet
Wat het wors met Botox te doen? Hoekom sal jy iets wat só giftig is in ‘n gesig spuit?
Hoekom krap en verwoes huiskatte meubels?
Ho…
Suikerbekkies, skilpad-asemhaling en waterpype
Ons leer meer van suikerbekkies;
ons kenner verklaar hoe ‘n skilpad sonder ribbes asemhaal;
en ons hoor hoekom warmwaterpype vinnig…
Slang of akkedis? Homeotermies of poikilotermies?
‘n Slang-akkedis
Ons kyk na vrae wat handel
- oor slange wat soos akkedisse lyk of akkedisse wat soos slange lyk.
- Ons beantwoor…
Waarom varkharte ook nie vir mense werk nie
Wat is ‘n permakultuur?
Permakultuur-tuin
Wat is ‘n permakultuur?
Kan ‘n penis van kleur verander na ‘n penisoorplanting?
Hoekom het almal vingerafdruk…
Die Koch-sneeukristal, fraktaal, walviskalwers en mantas
‘n Walvis en haar kalf aan die weskus van Australië
Wat is die storie van die Koch-sneeukristal?
Wat is ‘n fraktaal?
Hoekom wor…
Hoe vorm die ses hoeke van ‘n sneeukristal?
Wat is die herkoms van die sesvoudige simmetrie van ‘n sneeukristal? Waarmee het dit te make? Hoe is dit moontlik dat die parameters van …
Elektriese motors vs binnebrand-enjins
VW Id3
Wat is die omgewingsimpak van die vervaardiging van elektriese- teenoor binnebrand-enjins? Is jy bewus dat daar ‘n wêreldmotor…
Kwantumfisika, swart stralers en slange
Hoe verskil kwantumfisika van ander natuurwetenskaplike wette?
Wat is ‘n swart straler? En nee, dit het niks met vliegtuie te make nie…
Die verband tussen bome en klimaatsverandering
‘n Groot wildevy
Wat het bome en klimaatverandering met mekaar te doen? Wat gebeur as die verkeerde bome op die verkeerde plek geplan…
Son-energie-omsetting: hoe werk dit en is dit werklik omgewingsvriendelik?
Kan ‘n waaier op sigself ‘n vertrek verkoel?
Is die omgewingsimpak van ‘n sonstelsel se tegnologie skadelik en bly…
Hoe werk skerpioene se gif?
Hoe verkaar ‘n mens die verspreiding, evolusie en verwantskappe van vluglose voëls? Is die Madagaskar Olifantvoël nad…
Watter produkte het die grootste koolstofvoetspoor?
Wat is die oorsaak van haarkleurveranderings by kinders soos hulle grootword?
Wat kan jy doen om jou koolstofvoetspoor te verm…
Hoe ineengestrengel is ruimte en tyd?
Is ruimte en tyd intiem verklits?
Wat is die sogenaamde platheidsprobleem en die horisonprobleem in die kosmologie?
Is daar…
Oor akkedisse en hoogtevrees
Byt alle akkedisse só seer, en is dit normaal as julle jou beetkry om nié te laat los nie?
Word ‘n mens met hoogtevrees gebore…
Covid-toetse, gesigsveld van werweldiere & stereoskopiese diepte
Hoekom word ‘n nasale depper deur jou neusholte gesteek om ‘n bewys te kry van die Coronavirus? Hoekom kan ‘n monster nie uit jou keel ge…
Valke en arende verskil só
Witkruisarend
Wat is die verskil tussen valke en arende? Weet jy dat swerfvalke teen sowat 250 km/h kan du…
Hoe ontstaan reënwoude?
‘n Tropiese reënwoud
Leer meer oor reënwoude.
(Lees meer oor reënwoude:
https://af.wikipedia.org/wiki/Re%C3%ABnwoud
http://…
Hoe het virusse ontstaan?
Die griepvirus
Hoe het virusse ontstaan? Hoekom werk antibiotika nie teen virusse nie? Waaruit bestaan virusse?
Die perderunnik-k…