Is jy ‘n opgaarder?
Ons kyk na kompulsiewe opgaarversteurings (hoarders) , wanneer ‘n persoon items, klere of selfs diere opgaar, en vreeslik angstig raak om…
Johan Rademan deur Akademie vereer
Johan Rademan
Johan Rademan, veelsydige en bekende radio-omroeper, sportkommentator, radiodrama-regisseur, reisprogram-aanbieder en s…
Wat behels die verantwoordelike gebruik van antibiotika by diere?
Wat behels die verantwoordelike gebruik van antibiotika by diere? Dr. Louis Boag van Elanco Dieregesondheid het die antwoord.
Paul Mar…
Amanda Strydom gesels oor bipolêre steurnis
Amanda Strydom
Christelle Webb-Joubert praat sanger en aktrise Amanda Strydom, oor haar uitdaging met bipolêre gemoedsversteuring.
Dorpe6: Hoe kan gemeenskap en munisipaliteit saamwerk?
Prince Albert
Die program is daarop gemik om dorpe te help om weer of vir die eerste keer, modeldorpe te word.
In die sesde progra…
Só pluk jy appels
J&J vaksien-onttrekking: Die perspektief en die toekoms
Prof Barry Jacobson
Die FDA het pas die vaksinering met die J&J vaksien in Amerika tydelik gestaak, en Suid-Afrika ook. Dit volg nada…
Ouers kan kind se selfvertroue skaad of bou
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Katherine van Heerden en Elzette Fritz oor hoe om kinders se selfbeeld en selfwaarde …
Kan ouers hul kind in ‘n psigopaat verander?
As gevolg van artikels wat gereeld op sosiale media verskyn met opskrifte soos, Is my kind ‘n psigopaat? en Maak jy jou kind as ‘n psigop…
Só beskerm die POPI-wetgewing jou persoonlike inligting
Hoe beskerm die POPI-wetgewing jou persoonlike inligting?
Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak oor ‘n houer wat in ‘n winkel op ‘n vrou …
Hoe gevaarlik is radiogolwe vir broeivoëls op selfoontorings?
Hoe het olifante wat hul ontstaan in Afrika het, in Indië beland?
Hoekom verskil die lesing op jou badkamerskaal as jy op dit klim wan…
Luister weer na die post-pandemiese, distopiese drama Morgenster
Op Donderdag 15 April om 20:00 kom Philip Nolte se Morgenster, ‘n distopiese, post-pandemiese drama aan die beurt.
Frieda van den Heev…
Hoe word die aktiwiteit van die son gemeet?
Hoe word die aktiwiteit van die son gemeet? ‘n Luisteraar het ook gevra of die voorspellings waar was wat gelui het dat die son se lae ak…
Keto-diëte bring gewigsverlies teen astronomiese metaboliese skade
Wat is ketone? Waar kom dit vandaan? Hoe vorm dit in die liggaam. Hoe werk die keto-dieet? is dit goed of nadelig vir ‘n mens.
Marí Hu…
SA se Boerboeltelersgenootskap geregistreer
Die 2021 Suid-Afrikaanse Suiwelproduk van die Jaar is onlangs gekroon, en Maryke Pienaar van Lactalis SA gesels oor dié prestasie.
Die…
Hulle noem hom Mamba
Adriaan Havenga
Luister op Donderdag 8 April om 20:00 na Adriaan Havenga se Hulle noem hom Mamba, ‘n radiodrama wat met die prys vir …
Pap en Kaviaar: Luister weer na dié drama
Op Donderdag 1 April om 20:00 in Radioteater saai RSG ‘n komiese drama uit geskryf deur Isabel Martinson – ‘Pap en Kaviaar. Dit is die op…
Sterrereën = ‘n komiese studente-liefdesverhaal
Hendie Grobbelaar
Sterrereën, geskryf deur Hendie Grobbelaar, het die tweede prys in die RSG/SANLAM Radiodrama-skryfkompetisie v…
Ons spesiale program vir Goeie Vrydag
Ons bied weer op Goeie Vrydag ‘n spesiale program aan.
Hier is die skedule vir die program.
Goeie Vrydag-skedule
2 April 2021
00…
Program-verskuiwings by RSG vanaf 5 April
Ons het enkele program-verskuiwings en -verfynings aangebring. Hier is die program-verskuiwings vanaf 5 April 2021.
…
RSG se nuwe dramaseisoen skop Donderdag af
‘n Kaalbas kalender tot ‘n rots van verskrikking op radio
‘n Kaalbas kalender, ‘n spooktrein, ‘n afgestorwe man wat weens sy gewig nie b…
Die ANC, korrupsie, Ace en 30 dae…
Die magte van die ANC se integriteitskommissie en hulle aanbevelings bly ‘n tameletjie vir die ANC se nasionale uitvoerende komitee. In e…
Speel ‘n pa ‘n rol in leierskap in die gesin?
Johan van Lill praat met Chris de Beer, ‘n leierskapsafrigter, oor hoe ons moet dink oor leierskap in die gesin, en die rol wat pa’s in l…