Motors: Wat kan ons in 2025 verwag?
Talle nuwe motors word vanjaar in Suid-Afrika bekend gestel, en ons gaan na so ‘n paar van hierdie modelle kyk. Nie net is nuwe mod…
Wat is die verskil tussen Bipolêr 1 en 2?
Bipolêre versteuring is ‘n diagnoseerbare sielkundige toestand, wat gekenmerk word deur groot skommelinge in ‘n persoon se gemoedst…
Verskillende lande het verskillende soorte heuning
Byeboer Hans Steenpoorte vertel van interessante soorte heuning uit verskillende lande, en hoe jy peste in byneste aanpak.
Wat is die verskil tussen verseker en vir seker?
Beteken kwes en kwets dieselfde? Wat is die verskil tussen verseker en vir seker, en hoe word dit gebruik? Dié en ander taalnavrae …
Rand en Sent gesels met Whitey Basson, deel 2
Jody Hendricks praat in die tweede deel van sy onderhoud met die baanbreker sakeman, Whitey Basson, oor leierskap, en Basson gee oo…
Hier is klimaatsverandering al lankal aan die gang
Klimaatsverandering is deesdae die gonswoord, en ons hoor allerlei redes hoekom dit gebeur. Maar diep in die Winterhoek en Baviaans…
Geen geld vir doktersposte midde-in tekort aan staatsdokters, korrupsie, hoë nalatigheids-eise weens min doktersposte
Jong afgestudeerde dokters kry nie poste in die staatsdiens nie, en poste om te spesialiseer is ook so skaars soos hoendertande. On…
Ons nuwe vervolgverhaal is ‘Tien dae’ deur Lee Doubell
Luister van vandag elke weeksdag om 14:45 na ons nuwe vervolgverhaal deur Lee Doubell. Tien dae is ‘n opvolg van Sestig Dae.
Agtergron…
Hoe maak ‘n vuurvliegie lig?
Kan ‘n padda in melk, suurmelk verhoed? Hoe maak vuurvliegies lig, en watter ander lewende wesens kan dit ook doen?
Suid-Afrika het ’n groot kernkragspeler
Dr. Kelvin Kemm – voorsitter, Sratek Global
Volg RSG Geldsake op Twitter
Wiskunde en wetenskap: SA-leerders laaste, dis die onnies se skuld
Suid-Afrikaanse leerders het lelik afgesteek in die 2023 Tendense in Internasionale Wiskunde en Wetenskapstudie, of te wel TIMS…
Wat hou die weer in 2025 in?
Verlede jaar was die warmste jaar sedert daar met die optekening van temperature begin is. In Suid-Afrika, soos in die res van die …
Regsake: Voetganger-eise teen die Padongelukkefonds; botsing weens selfoon-gebruik
Igna Klynsmith praat oor voetgangerseise teen die Padongelukkefonds.
Hy bespreek ook ‘n geval waar ‘n versekeringsmaatskappy ‘n …
Dié silwer behoort aan Suid-Afrika
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote
Volg RSG Geldsake op Twitter
Die finansiële impak van indringerspesies is baie groot
Prof. Brian van Wilgen, ekoloog by die Sentrum vir Uitnemendheid in Indringerbiologie aan die Stellenbosch Universiteit
Volg RSG…
Sal ‘n windpomp op Mars werk?
Professor Matie Hoffman praat oor ’n vals video wat weer die rondte doen. Daar is luisteraarsvrae oor die kolonialisering van Mars, en ho…
Hoe kry ek ‘n RSG-program op potgooi?
Met soveel lekker RSG programme is dit soms moeilik om by almal uit te kom. Gelukkig word ons programme opgeneem en as potgooie beskikbaa…
Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp?
Hoe gemaak as jy en jou kleuter koppe stamp? Hoe hanteer ons konflik met ons voorskoolse kinders? Yolandi van den Heever, ‘n kleinkinder-…
Beweging help só met jong kinders se ontwikkeling
Vroeëkinderontwikkeling-spesialis en opvoeder, Sophie Breytenbach, praat oor beweging met betrekking tot voorskoolse kinders se algehele …
Landbou: Wat weet jy van die nastergalbessie?
Louwtjie du Toit van Bloukopboerdery in die Morgenzon-omgewing gesels oor die geskiedenis van die nastergalbessie, -produksie e…
Planeet Aarde is meer uniek as wat ons gedink het
Jim Adams, die voormalige adjunktegniesedirekteur by NASA se hoofkantoor, praat oor nuwe inligting wat daarop dui dat die Aarde baie meer…
Lucelle se Droombos teen trauma
As gevolg van geweldige trauma het Lucelle van Wyk ontvlugting gevind in haar tuin. Sy het haar tuin in verskillende kamers verdeel…
Willie Botha se klassieke konsertina
Willie Botha is bekend daarvoor dat hy klassieke musiek op ‘n konsertina speel. Christelle Webb-Joubert leer ken hom van nader.
Bou só gesonde gesinsverhoudings
Opvoedkundige sielkundige Marike Badenhorst praat oor gesinne en hoe om gesonde gesinsverhoudings te bou.