Vier nuwe reekse skop in Julie af
‘n Handvol nuwe reekse skop in Julie af om heerlike luistergenot vir ons luisteraars te bring en die wintermaande sommer geselliger te ma…
Nuwe geloofsreeks vanaf 6 Julie op Sondagaande
‘n Nuwe geloofsreeks op Sondagaande begin op 6 Julie. Dit is my Kerk deur Flip Loots kan vanaf Julie Sondae om 19:00 gehoor word.
Fl…
Luister Donderdagaande na ‘Glasiewynfontein’
Jak de Priester
Luister van Julie elke Donderdagaand half-nege na GlasieWynFontein, ‘n musiekreeks deur Jak de Priester.
Jak de …
Van giggelgras tot vermaak se groot geeste in nuwe dokumentêre reeks
Is dagga werklik ‘n nuwe wonderkuur? Hoe kan jy stylvol aantrek, sonder om jou hele salaris op peperduur klere te spandeer? Hoekom beslui…
Donderdagaand: “Die laaste ontsnapping”
Luister Donderdagaand na Die laaste ontsnapping deur Stefaans Coetzee en Annerle Barnard.
Die tronk is meer as net geweld, seks en dwe…
Hoe maak jy ‘n veeboerdery winsgewend?
Die basiese beginsels van ‘n veebesigheid, en hoe om dit winsgewind te kry, is die tema van die 17e LRF Veeskool wat in Oktober by Aldam …
‘n 25-verdieping gebou van hout?
Deona Strydom van die Wes-Kaapse Departement van Landbou vetrel van die provinsie se prestige agri-toekennings. Ter herdenking van Wêreld…
Sonpanele vir huise
Energiekenner Corneels Schabort praat oor die gebruik van sonpanele in huishoudings. Milan van Wyk, ‘n dosent by die Universiteit van Joh…
‘ANC kaap die Nasionale Dialoog’
Daar word al langer as ‘n jaar oor die Nasionale Dialoog gepraat, en eergisteraand het president Cyril Ramaphosa uiteindelik die datum v…
70 Renosters van SA in Rwanda hervestig
In een van die grootste enkele hervestigingsprojekte van renosters in die geskiedenis, het African Parks pas 70 wit renosters uit Suid-Af…
Sondae op RSG – Midas of ‘n middagslapie?
RSG luisteraars sal vanaf Sondag 6 Julie moet kies – die musiekprogram Die Midas van Musiek of ‘n middagslapie?
Kobus Burger
Die v…
‘Meer as 30000 vakante onderwysposte is nasionale ramp’
Daar is meer as 30 000 poste by skole wat vanjaar gevul moes wees, maar wat steeds vakant is. Hierdie poste sluit onderwysposte en onders…
‘SEB kos SA tot 3,8 miljoen werksgeleenthede’
Die Vryemarkstigting en die Solidariteit Navorsingsintsituut het ‘n verslag bekend gemaak oor die koste van Swart Ekonomiese Bemagting. D…
Kubermisdadigers se nuutste slenters
Daniella Marais, bemarkingskoördineerder by Eset Suid Afrika, vertel van kubermisdadigers se nuwe slenters. Blaine Jones praat met ‘n ano…
Watter diere is vatbaar vir bek-en-klouseer?
Dr. Chanel Lombard, ‘n staatsveearts op Vredendal, verduidelik watter diere deur bek-en-klouseer geraak word, en hoe produsente hulle kud…
Die staat wil grond onteien vir transmissielyne
Electrical power lines hang from transmission pylons near to the Eskom Holdings SOC Ltd. Lethabo coal-fired power station in Vereeni…
Doktor op outisme-spektrum vertel van uitdagings
‘n Doktor wat op die outismespektrum is, vertel van die uitdagings wat met outisme gepaardgaan. Hy verduidelik hoe om diskriminasie teen …
KI kan ‘n skrywer só help
Kunsmatige intelligensie in enige kunsvorm, is ‘n medewerker, ‘n venoot. Dis die mening van die dubbelle Hertzogprys-bekroonde dramaturg,…
Luister weer na ‘Broodlyn’
Luister vanaand na Broodlyn deur Hein Poole. Dit is ‘n toneelstuk se teks wat verwerk is tot radiodrama.
Die storie
“Die een hand was…
Thembi se groot dag
6 Desember 2024 was Thembi se groot dag—haar matriekafskeid! Ons is so opgewonde om hierdie belangrike dag saam met haar te vier!
Th…
Wat maak die tambotieboom so ongelooflik?
Tamboitieboom. Foto: Wim Vorster
Wat presies is ekosisteemdienste, en hoe noodsaaklik is dit vir menslike welstand? Wat maak die …
Vier uit elke tien kry nou ‘n staatstoelaag
Dr Christie Viljoen, senior ekonoom by PwC, gesels oor toelaes, waar ons tans staan en wat die toekoms moontlik inhou.
Volg RSG Geldsa…
Gee Netanyahu werklik om oor Israeli gyselaars?
Dis vandag reeds Dag 609 van die oorlog in Gasa tussen Israel en Hamas. Tienduisende Palestyne is reeds dood in die oorlog wat gevolg het…
10 Dinge wat jy van Grootwithaaie moet weet
Grootwithaai
Christiaan Stopforth vertel tien dinge wat jy van grootwithaaie moet weet.