As die regering wette moet aanpas, kan dit Starlink met 2jr vertraag
Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter
Ons drink jaarliks 3.5miljard koppies rooibostee
Suid-Afrikaners drink jaarliks 3,5 miljard koppies rooibostee! Afgesien van die gesondheidsvoordele daarvan, het rooibos ook ‘n rol te sp…
Luister weer na ‘Taco Kamstra – Op sy eie werf’
Taco Kamstra
Luister vanaand na ‘n dokumentêr oor Taco Kamstra en sy 27 veteraanmotors, deur Kobus Rudolph.
Agtergrond-inligting
…
Wol: van skaap tot mooi skoon
Haidee kuier by ‘n reusagtige wolsalon in die Paarl, waar Stefan Gerber haar meer vertel oor die proses om wol direk van die plaas af sko…
Meestersgraad in 10 maande – en nou lei hy in IT
Mikhail Edwards
Hy het nie eens IT as skoolvak gehad nie, maar Mikhail Edwards het sy meestersgraad in inligtingstegnologie aan die U…
RSG verskuif sy klankgrense met ‘Bekbasaar’: Luister na 1e Dieremaniere
RSG verskuif opnuut sy grense met ‘n splinternuwe digitale klank-aanbod, Bekbasaar.
Hierdie pasgemaakte klanklandskap sal op Donderdag…
Motorbedryf kreun onder tekort aan ambagslui
Suid-Afrika sit met ’n kritieke tekort aan motorwerktuigkundiges – ’n probleem wat nie net die motorherstelbedryf knou nie, maar ook die …
Ons bring hulde aan die skrywer C. Johan Bakkes
Wie was die man agter die legende? C. Johan Bakkes, die bekende en gewilde reisskrywer, se vrou Nanna, ander familielede en Johan se heel…
Die brein wil nie rondgestamp word nie
Die brein wil nie rondgestamp word nie.
Kopstampe wat tot harsingskudding lei, en selfs kopstampe wat nie eens tot harsingskudding lei n…
RSG matriekafskeidsprojek gaan weer 2 leerders se drome bewaarheid
Naas jou troudag is jou matriekafskeid een van die grootste glansgeleenthede van jou leeftyd. Dit is ‘n sprokiesaand wat nog lank onthou …
As grootmense boelies is…
Hoe is dit moontlik dat volwassenes betrokke kan wees by boeliegedrag? Hoekom doen mense dit? Hoe hanteer jy dit? Watter emosionele uitwe…
Pas op vir dié nuwe QR-slenter
Reana Steyn – hoofombud en uitvoerende hoof, Nasionale Finansiële Ombudskema (NFO.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Selfdood is 4e grootste oorsaak dood onder jong mans
Het jy geweet dat selfmoord die vierdie grootste oorsaak is van dood onder jong mans tussen die ouderdom van 15 en 24? Barrie Ferreira ky…
Boere kan hul vee só teen luiperds beskerm
Luiperds verdien om in bewondering beskerm te word, sê dr. Chavoux Luyt van die Cape Leopard Trust. Sy dagtake sluit in om met boere te s…
Van dagga, geweld, arktiese ys, Maties rugby en Laurika Rauch in nuwe dokumentêre reeks
Is dagga werklik ‘n nuwe wonderkuur? Hoe kan jy stylvol aantrek, sonder om jou hele salaris op peperduur klere te spandeer? Hoekom beslui…
Vier nuwe reekse skop in Julie af
‘n Handvol nuwe reekse skop in Julie af om heerlike luistergenot vir ons luisteraars te bring en die wintermaande sommer geselliger te ma…
Hoe werk GM-voedselprodukte?
Theo de Jager van SAAI gesels oor geneties gemodifiseerde voedselprodukte.
Mike Joubert van die techsmart.co.za praat oor Huawei…
Landbou: Internasionale handelsonsekerheid en nuwe markte
Daneel Rossouw van Nedbank praat oor internasionale handelsonsekerheid, en hoe landboubesighede in nuwe markte kan floreer.
Dr. …
Die land bibber
Terwyl die res van die land ook nou bibber, het ‘n tweede koue front die Kaap getref. Die DA is die duiwel in vir die president oor…
Wat nou van die RNE ná adjunkminister se afdanking?
Die afdanking van die DA-adjunkminister van Handel en Nywerheid, Andrew Whitfield, oënskynlik omdat hy en Emma Louise Powell van di…
Die verband tussen rentekoerse en staatseffekte en hoe banke in die moeilikheid kan beland
Dawie Roodt van die Efficient-groep praat oor banke wat staatseffekte besit.
Die staat het nog nie 2.5 miljoen hektaar aan swart boere oorgedra nie
Wandile Sihlobo, hooofekonoom van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz), deel sy insigte oor die vertraging in grondhervorming en …
Meer mense betaal met kripto vir wegneemetes
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor die gebruik van kripto om betalings te maak. Volg RSG Geldsake op Twitter
Luister weer na ‘Die Damhuis’
Luister Donderdagaand na Die Damhuis.
Die oorspronklike verhaal is deur wyle Reinet Nagtegaal en haar man, Dirk, geskryf. Henriëtta G…