Luister Donderdagaand na ‘Die Belofte’
Luister Donderdagaand net ná agtuur na Die Belofte deur Paula Hartzenberg. Dit vertel die storie van twee sussies wat hul ma se geheime o…
Raad vir mense wat eensaam voel, selfs al is hulle nie alleen nie
Om alleen te wees, beteken nie noodwendig jy is eensaam nie, maar om mense om jou te hê beteken ook nie jy is nie eensaam nie. Diegene wa…
VSA en SA gaan saamwerk in ruimteprojek
Jim Adams van die VSA en vorige tegniese hoof van Nasa is Sondagaand die gas in Sterre en Planete. Hy gesels oor ‘n interessante sa…
Hoekom is ‘n skilpad se dop so hard?
Hoekom is ‘n skilpad se dop so hard?
Hoe kan jy ‘n sonsondergang geniet in jou glas melk?
En wat presies is die doel van slakke?
…
Wat is die implikasie van die haatspraak wetsontwerp-voorstelle?
Prokureur, Daniela Ellerbeck gesels oor die haatspraak wetsontwerp voorstelle en die implikasie daarvan
3 Desember 2023
…
Beleef ‘The Sound of Music’ gratis saam met RSG
Rodgers & Hammerstein se veelbekroonde The Sound of Music is eersdaags terug op Suid-Afrikaanse verhoë en RSG bied aan luisteraars die ka…
Luister na die ‘Radio Awards’ wendrama ‘Sou die sterre luister’
Bekroonde talent te hoor in ‘RSG Konsertbederf’
Bekroonde kunstenaars van Suid-Afrika, Korea, die Tsjeggiese Republiek en Oostenryk kan vanaf Januarie 2024 elke Sondagoggend net na 10:…
Kersdag saam met RSG
Kersdag op RSG gaan vanjaar ‘n heilsame kuier wees met verse, stories, Kersmusiek en selfs ‘n reis na verskillende lande om te hoor hoe h…
Nuwe vervolgverhaal begin op 11 Desember
Op Maandag 11 Desember kan luisteraars inskakel vir ‘n splinternuwe middagvervolgverhaal, Kom tyd, kom moeilikheid, waar geraamtes op ong…
Ruda lees familieverhaal op RSG
Ruda Landman
Die TV-aanbieder en joernalis Ruda Landman gaan vir die heel eerste keer ‘n roman vir RSG se luisteraars voorlees.
Ru…
Ons spesiale Feesseisoenprogramme
Soos jy weet, stel RSG nooit teleur nie.
Gedurende die feesseisoen gaan RSG programme herhaal waarvan luisteraars deur die loop van di…
Dié laaste 5 dramas sluit die dramaseisoen in Desember af
Die laaste vyf dramas van hierdie seisoen word in Desember uitgesaai.
7 Desember
DIE BELOFTE deur Paula Hartzenberg vertel die storie…
RSG gaan Kersvader speel en geskenke weggee
Kersvader se kerskous bult behoorlik.
Kersvader gaan RSG se luisteraars reeds vroeg in Desember besoek! Vanjaar kan luisteraars – jonk…
Sondag 14 Jan: Doep is nie dood nie
Luister op Sondag 14 Januarie 2024 om 13:00 na Doep is nie dood nie, die huldeblyk aan Koos du Plessis,
Koos du Plessis
Koos Doep …
2024 se 1e Dokumentêre seisoen begin op 4 Januarie
Ons eerste dokumentêre seisoen van 2024 skop op 4 Januarie af. Luisteraars kan uitsien na ‘n groot verskeidenheid onderwerpe oor die klan…
Ontvanger se plan om SA van gryslys te kry
Die Ontvanger gaan belastinginligting met ander staatsinstellings deel om SA van die gryslys te kry
Ettiene Retief, voorsitter van…
Vruggebruikklousule vir plase maak deur oop vir uitdagings
Die waarde van suiwel by beengesondheid van bejaardes kom in RSG Landbou onder bespreking. Ons gesels met Christine Leighton van Melk SA …
Kan die NVG gered word?
Na die beweerde Eskom-staatskaper, Matshela Koko, se verhoor voorlopig uit die handelshof gegooi is, loop die Nasionale Vervolgingsgesag …
Privaat-veediefstal-ondersoekers behaal binne 4 maande sukses
Vrystaat Landbou en LGV se PSIRA geregistreerde privaat-veediefstal-ondersoekers het in die eerste 4 maande van hul bestaan reeds ‘n paar…
Luister weer na ‘Geldjie Asseblief’
Op 30 November word GELDJIE ASSEBLIEF uitgesaai. Dit is ‘n verhoogteks wat in 2018 as die wenner van die NWU Kampustoneel bekroon is en h…
‘n Gesin vertel van hul reise met ooggestremdheid en nieroorplantings
Hoe gemaak as drie van jou vier kinders met Retinitis Pigmentosum, ‘n ernstige gesiggestremheid wat tonnelvisie veroorsaak, gebore word? …
‘n Ruimtetuig aangedryf deur plasma?
‘A rapid unscheduled disassembly’. Dis wat die Amerikaners sê toe die Starship-vuurpyl onlangs ontplof het. Willie Koorts gee ‘n uiteense…
Het kanker bestaan vóór mensgemaakte chemikalieë daar was?
Het kanker bestaan voordat mensgemaakte chemikalieë daar was?
Hoe verskil visie van oë wat langs die kop teenoor voor die kop geposisi…