Groeipyne
CategoryVerseker só dat jou kind reg ontwikkel
Johan van Lill praat met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor babas, en wat die belangrike…
Groeipyne: ‘n Skoot waagmoed is goed vir jou kind
Johan van Lill praat met dr. Kobus Neethling oor die rol wat risiko’s en waagmoed speel in jou kind se kreatiwiteitsontwikkeling.
-
…
Watter opsies is daar as jy vóór matriek skool verlaat
Johan van Lill praat met Nika Oberholster, ’n arbeidsterapeut en ’n gestremheidspesialis, oor hoe om jou kind…
Bring só meer tyd met jou gesin deur
Johan van Lill praat met dr. Jannie le Roux, ‘n skrywer en motiveringspreker, oor hoe gesinne meer …
Groeipyne: kinders het ook ‘me time’ nodig
Johan van Lill praat met Karin Steyn, ’n voorligtingsielkundige, oor die belangrikheid van eie-tyd…
O my #&%@$!, my kind vloek soos ‘n matroos
Johan van Lill praat met Quinton Adams, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor hoe ouers dit kan hanteer wanneer h…
Hoe praat jy met jou kind oor seksualiteit?
Johan van Lill praat met sielkundige en seksoloog dr Marelize Swart oor hoe om met kinders oor seksualiteit t…
Geslagsrolle in gesin, verbale geweld en oordrewe klem op manlikheid…
Johan van Lill praat met Lourens van Niekerk, die terapeutiese bestuurder van Childline in Noordwes, oor hoe g…
Help jou oorgewig kind só
Is jou kind oorgewig?
Donderdag 23 November 2017
Johan van Lill kyk na obesiteit by kinders. Hoe kan ouers dit voorkom en han…
As jou aanneemkind sy biologiese ouers wil ontmoet…
Johan van Lill praat met maatskaplike werker, Katinka Pieters, van die organisasie ABBA Adoptions, oor hoe al …
As jou tiener swanger raak…
Johan van Lill praat met kenners oor tienerswangerskappe. Twee maatskaplike werkers vertel hoe ouers en versorgers die situasie moet hant…
Hoe kan terapeute jou kind help as skooldinge nie vlot nie?
Hoe kan terapeute jou kind help wanneer dinge nie goed gaan by die skool nie? Ons kenner is spelterapeut Wietske Boon.
- Laai Af (1…
Hoe gemaak as my kind wil tou opgooi met sport?
Hoe gemaak as my kind wil tou opgooi met ’n buitemuurse aktiwiteit of stokperdjie. Francois du Plessis, ‘n karate-instrukteur, gee raad o…
Wiskundig opvoedkundige speelgoed
Die winkelrakke is vol opvoedkundige apparaat. Johan van Lill vind uit watter apparaat ‘n mens voor moet uitkyk, en hoe dit gebruik kan w…
Hoe kan ‘n gesin trauma hanteer?
Johan van Lill kyk na trauma en hoe gesinne dit moet hanteer. Kapings, molestering, sterftes en kinders wat wegloop, is deel van gesinne …
Wat is die impak van selfone op die ontwikkeling van die brein?
Johan van Lill praat met dr. Etienne van der Walt, ‘n neuroloog, oor die impak wat tegnologie op kinders se b…
Het jou kind leerprobleme?
Johan van Lill praat met dr. Melodie de Jager, ‘n ontwikkelingskenner, oor leerprobleme by kinders.
…
Wat alle ouers van voorskoolse kinders moet weet
Hoe moet jy jou kind voorberei vir skool? Hoe moet jy vir hom voorlees? Is boeke of TV belangriker? Waarom?
Little girl and fathe…
Hoe ontwikkel jou baba/kind se brein?
Johan van Lill gesels met dr Ettienne van der Walt, ’n neuroloog, oor hoe die brein van konsepsie tot …
Groeipyne: Help jou kind só met wiskunde-breuke
Johan van Lill gesels met ‘n opvoedkundige en skrywer, Marise Oberholzer, oor hoe om jou kinders by d…
Jou kind het meer slaap nodig as wat jy dink
Johan van Lill gesels met Lizanne du Plessis oor hoe om goeie slaapgewoontes en -roetines by kinders te…
Groeipyne: Tieners en selfdood
Johan van Lill gesels met ‘n pastorale sielkundige, Fanie Kriel, oor selfdood onder tieners.
- La…
Hoe werk voedselallergieë by kinders?
Lucinda Lourens praat oor voedselallergieë by kinders. Sy is ‘n geregistreerde dieetkundige met ‘n belangstell…
Groeipyne: Is jou kind verslaaf aan tegnologie? Is dit gevaarlik?
Johan van Lill gesels met dr. Marlena Kruger, ’n neuro-opvoedkundige, oor tegnologieverslawing, en hoe…