‘Pure Poerring’ is terug met ‘n sousie
Pure Poerring, RSG se Sondagmiddag musiekreeks was so gewild dat besluit is om hierdie reeks te verleng tot einde-Desember vanjaar.
Hi…
Waar staan swem in Suid-Afrika? Swemafrigter Rocco Meiring vertel
Swemafrigter Rocco Meiring vertel vir Martelize Brink van swem in Suid-Afrika. Verskeie Olimpiese swemmers, onder andere Tatjana Sm…
Wat is allulose?
Dieetkundige Saskia Zietsman vertel van allulose se plek tussen al die suikervervangers en versoeters.
Die jongste oor rouwater-besproeiing in Noord-Kaap
Talle besproeiingsboere in die Noord-Kaap moet rouwater vir hulle boerderye gebruik. Die nuwe prysstrategie vir rouwater is onlangs gepub…
Weeskinders – ‘n Verhaal van die mense van Platfontein
Luister Donderdagaand na dié dokumentêr, vervaardig deur Fritz Klaaste en Johann Pieterse, in samewerking met XK-FM.
Die hoorbeeld ver…
Daar is met sowat 40% van voorafbetaalde elektrisiteitsmeters geknoei
Johan Hopley, senior bestuurder by Impact Meter Services gesels oor die bewering.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Wêreld-Alzheimersmaand: Innes Benadé gesels oor sy ma se reis
September is Wêreld-Alzheimersmaand en Saterdag 21 September is Wêreld-Alzheimersdag. Daar is na raming sowat 50 miljoen mense wêre…
Wat het osoonverdunning met die weer te doen?
Prof. Francois Engelbrecht praat oor die impak van osoonverdunning op die weerprosesse.
Maandagkuier met Kobus Wiese
Oudspringbok Kobus Wiese kuier by Willem Pelser in die Spitstydateljee.
Miljarde word in die eerste 3 weke van die tweepotpensioenstelsel onttrek
Stian de Witt, hoof van finansiële beplanning by NMG Financial Planning gesels oor die tweepot-aftreestelsel, en die mense wat hull…
SAUK se finansiële posisie en sakemodelle
Die nuwe SAUK-raad is sowat ‘n jaar en ‘n half gelede aangestel, en dit wil voorkom of hernude pogings aangewend word om die finansië…
Landbou: Hoe vorder Noord-Kaap se ontwikkelingsplan?
Die Noord-Kaap se regering het in 2019 ‘n ontwikkelingsplan bekendgestel. Agri Noord-Kaap is tans by 23 projekte betrokke. Dirk Krapohl h…
Regsake: Emosies kan egskeiding baie moeilik maak
Igna Klynsmith bespreek die gebruik van hommeltuie in hengel. Familieregkenner Riëtte Oosthuizen praat oor hoe emosies ‘n rol speel tyden…
Een baksel beskuit en jy is dalk ‘n prys van ‘n halfmiljoen rand ryker
RSG en Virseker stel op Erfenisdag Bakgat bekend – ‘n splinternuwe kompetisie en soektog om die beste beskuit in ons land te vind.
Boere…
Luister weer: ‘n Herbesoek van die Zephany Nurse verhaal
Luister Donderdagaand net na agtuur na die verhaal van Zephany Nurse, ‘n dokumentêr saamgestel deur Heindrich Wyngaard.
OP SOEK N…
Alles oor die nuwe knievervangingstegniek
Die groot gonswoord in knievervangings is ‘medial pivoting’ kinematiese belyning. Wat is dit? Is dit beter as ander soorte knievervanging…
Só het Eskom-tariewe die laaste 30 jr toegeneem
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor elektrisiteitstariewe.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Waar staan ons met bewaringslandbou?
Dr. Stephano Haarhoff, ’n landboukundige, het by die wêreldkongres oor bewaringslandbou gepraat oor die bestuur van stikstof, fo…
Beyers Naudé – ‘n sonderlinge onderhoud uit die argief
Dis vandeesweek die 20ste herdenking van die dood van die mensregteaktivis en teoloog, dr. Beyers Naudé. Hy is op 7 September 2004 op 89 …
Is SA se melkkalwers gesond?
Die welsyn van melkkalwers is gereeld in die kollig, maar wat is die redes hiervoor, en hoe hanteer die bedryf hierdie persepsies? Dr. Ma…
Is jy een van die mense by wie alkoholmisbruik tot demensie kan lei?
Die meeste mense dink alkoholmisdbruik is sinoniem met verslawing en die negatiewe implikasies wat daarmee gepaard gaan. Dit kan egt…
Só het Eskom se tariewe die afgelope 30 jaar toegeneem
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor elektrisiteitstariewe.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Radioloë help met verligting van chroniese pyn, veral in kankerpasiënte
Dr Arthur Winter, radioloog by SCP Radiology op Stellenbosch
Wat het radioloë met die behandeling van chroniese pyn te doen…
SA kàn aanstaande jaar van die gryslys af kom
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor Murray & Roberts se resultate, en hoe Suid-Afrika van die gryslys af …