RSG Dokumentêre
TagLuister weer: Duimpie Bayly, die sagte reus van die Suid-Afrikaanse Wynbedryf
Martelize en Duimpie Bayly
Luister op 3 Februarie om 20:00 na die dokumentêr: Duimpie Bayly, die sagte reus van die Suid-Afrikaanse W…
Donderdagaand: Broers – Van gister tot vandag
Na Theuns Jordaan se dood het n mens tot die besef gekom watter hegte eenheid Suid-Afrikaanse kunstenaars vorm Elkeen het n storie. En Jo…
Dokumentêr oor outisme: Ten spyte van…
Susan Boyle
Sir Anthony Hopkins
Courtney Love
Wat het Susan Boyle, Sir Anthony Hopkins en Courtney Love in gemeen?
Al drie…
Dokumentêr: Ghrender as Ghrend
Jimmy Newman is ‘n boorling van Nababeep in Namakwaland, waar hy grootgeword en skoolgegaan het. Sy ouer broer Gustav het hom saksofoon l…
Katot Meyer – natuurbeskermer
Katot Meyer op sy gelukkigste in die helder kabbelende water van die Keurboomsrivier naby De Vlugt in die Suid-Kaap. Foto: Heilie Combri…
Ons 2e dokkie seisoen in neutedop
RSG se tweede Dokumentêre seisoen strek van 4 Julie tot 26 September 2019. Jy kan Donderdagaande om 20:00 luister.
Hier is ‘n voorsmak…
Luister weer: Die kafee op die hoek
Wanneer laas het jy ‘n draai gaan maak by die kafee op die hoek? Daardie kafee in die dorp wat jou nostalgies laat voel oor taai toffies …