Ace; geblikte leeus; slaggate


ANC-president Cyril Ramaphosa konsolideer glo sy magsposisie binne die party, maar daar is tekens dat leiers wat van korrupsie beskuldig word, hulle dalk sal verset.

Nog uiteenlopende reaksie op die hoëvlak paneel se verslag oor luiperds, leeus, olifante en renosters.

Slaggate rig nie net skade aan voertuie nie, dit kan ook lewens eis.

Luister na die gesprekke op Spektrum 4 Mei 2021: