Hoe verklaar jy dit?
CategoryMy avoboom dra nie vrugte nie!
Die bloeisels van ‘n avoboom
Hoe gemaak as jou avokadopeerboom baie blom, maar min of geen vrugte dra nie?
Luister na die antwo..
Is dit sneeu of kapok?
Is dit sneeu of is dit kapok?
Dít is een van die vrae wat in Hoe verklaar jy dit? deur wetenskaplikes beantwoord word.
Die ander vrae ..
Vanwaar die waaisand uit opgaardamme?
Die sand by die Theewaterskloofdam in Wes-Kaap
Waar kom die tonne waaisand vandaan wat tydens die onlangse droogte uit Wes-Kaapse ..
Is vyeboom-melk giftig?
Vyeboommelk
Is die melk in ‘n vyeboom se hout giftig? is een van die luisteraarsvrae wat deur wetenskaplikes in Hoe verklaar jy dit? b..
Die chemie van ‘n ui: van traan-oë tot smaak
Het jy geweet ‘n ui skei sekere chemiese stowwe as jy dit sny, en ander stowwe as jy dit gaarmaak?
Een van die wetenskaplikes op die pa..
Het ‘n mens ooit mangels en ‘n blindederm nodig?
Wat is die doel en funksie van mangels en die blindederm as die verwydering daarvan geen oënskynlike newe-effekte het nie? En kom hierdie ..
Stilstaan of vinnig padgee vir ‘n slang?
Moet ‘n mens stilstaan of vining padgee as jy skielik op ‘n slang afkom?
Dit is een van die vrae wat deur wetenskaplikes beantwoord wor..
Waarom kraai hane in die nag en nie net met dagbreek nie?
“My buurman se hane kraai in die nag en nie net met sonsopkoms nie. Waarom kraai hulle in die nag?”
Dít is een van die vrae van luiste..
Nee, dis nie die koue front wat ou beserings laat pyn nie
Kan ‘n naderende koue front ‘n ou rugbybesering meer laat pyn?, is een van die vrae wat ‘n luisteraar aan die span wetenskaplikes aan boor..
Is daar bewyse vir reïnkarnasie?
Is daar werklik bewyse vir reïnkarnasie? Kan ‘n mens waarde heg aan die ‘wetenskaplike’ bewyse van ene prof. Stephenson van die VSA dat re..
Is kaas gesond vir tuinvoëls?
Die syster
Kan ek my tuinvoëls kaas voer, of is dit ongesond vir hulle?
Wetenskaplikes beantwoord dié vraag in Hoe verklaar jy ..
Waarom is vliegtuie se motore onder die vlerke?
Hoekom word vliegtuie se motore meestal onder die vlerke gemonteer en nie by die stert nie?
Dít is een van die vrae wat deur wete..
Waarom het Nieu Seeland geen giftige diere nie?
Hoekom is daar nie giftige diere in Nieu-Seeland nie, maar Australië het verskeie giftige spesies?, is een van die vrae wat wetenskaplikes..
Hoe paar ystervarke?
Wetenskaplikes beatwoord luisteraars se vrae in Hoe verklaar jy dit?, die program wat Sondae deur Chris Swanepoel aangebied word.
Luist..
Hoekom is ‘n swartmamba se gif so dodelik?
‘n Swartmamba is baie giftig. Hoekom? Wat is die bestanddele van die gif van die swartmamba?
Dit is een van die vrae wat wetenskaplikes..
Kan geelwortels nagsig verbeter?
- Waar kom die Tobie se naam vandaan?
- Waarom verkies bye meeldou op die blare van plante b..
Kan ‘n operasangeres ‘n glas met haar stem versplinter?
- Kan ‘n operasangeres ‘n glas met haar stem laat versplinter?
- Kan ‘n mens van vlieë ontsla..
Hoe kommunikeer diere met mekaar?
Hoe werk lugspieëling?
Waarom kniel vlakvarke as hulle wei?
Die vrae wat die span wetenskaplikes in dié aflewering beantwoord, is:
- Wat bedoel wetenska..
Waarom dra die mens klere?
Wetenskaplikes beantwoord verskeie luisteraarsvrae:
- Hoekom word daar deesdae soveel nuwe pl..
Nee, appelasyn is g’n wondermiddel
- Is appelasyn werklik ‘n wonderg..
Het diere enige begrip van gevaar, pyn en dood?
Wetenskaplikes beantwoord die volgende luisteraarsvrae:
– Het diere enige begrip van gevaar, p..
Hoe lank kan ‘n skilpad sy asem ophou?
- Hoe lank kan ‘n skilpad sy asem o..