Boeke
CategoryNuwe voorlesing is liefdesroman
Bertha le Roux Wahl
Die aktrise Bertha le Roux-Wahl skuif eersdaags agter die boekvoorlesing-mikrofoon in vir RSG se nuwe oggend-boekv..
RSG Boeke en CD’s is ideale Kersgeskenke
RSG se boeke en CD’s is werklik ideale Kersgeskenke. Kyk net waaruit jy kan kies om as geskenk vir iemand anders (of jouself) mee te beder..
Ian Wessels se ‘Lag Sonder Grense’ nou op rak
Ian Wessels se nuwe grapboek, Lag Sonder Grense, is nou op die rak. Dit is beslis bedoel vir grootmense.
Ian se vorige boek, Genade Ede..
Sappige Sandveldstories vervang ‘Spertyd’ met skaterlag-voorlesings
Johny Klein
Stories so “sappig soos die Sandveld se vygies, droog soos die halfwoestyn”. Luisteraars kan solank regskuif vir die akteu..
Toe-Val-Lig, die boek, nou op rak
Amore in die ateljee met die nuwe boek tydens die boekbekendstelling.
RSG se jongste boek, Toe-Val-Lig, is pas in die RSG-ateljee, op ..
Luister weer: Margot Luyt lees self haar gunsteling verse
Magdaleen Kruger skryf in RSG se jongste nuusbrief:
Margot Luyt
”Jy weet al dat Margot Luyt nou klaargemaak het met haar programme..
Ons Taleboek
RSG se taleboek Die Tale wat ons Praat – Taaldinge uit die gewilde radioprogram, is pas bekend gestel en nou op die rakke van boekwinkels ..
‘Rand en Sent’, die boek
Goeie nuus hier van RSG se kant af….van die waardevolle inhoud en wenke oor persoonlike finansies wat RSG oor die jare vir jou in on..
Opvolg van ‘Lanternswaaier’ is nuwe boekvoorlesing saans
Susanne Beyers
Op Donderdag 21 Junie begin RSG se nuwe aand-boekvoorlesing.
Die aktrise en voorleser Susanne Beyers lees dan SD Fou..
‘Spertyd’ nou op lug voorgelees
Boek wat ‘Afrikaans laat sing en dans’ op RSG voorgelees
“Selde is daar al so eerlik, met ‘n totale afwesigheid van sentimentaliteit, g..
Nuwe vervolgverhaal: Laat vrugte deur CM van den Heever
Ons nuwe middagvervolgverhaal is Laat vrugte deur CM van den Heever.
Oggend op RSG: Dinsdag 29 Mei 2018Regisseur Eben Cruywagen en akte..
Fantasieverhaal ‘Die Bergengel’ op RSG
“Om ‘n Bergengel te wees, is om alleen deur die ondergrondse gange van ‘n kapel te stap terwyl daar gesing word – jy hoor nie net die musi..
Stralerjakkers terug op RSG
Die gewilde radio-vervolgverhaal, Stralerjakkers, keer terug ter viering van die 80 Jaar van Afrikaanse Radio.
Stralerjakkers, wat tuss..
Martelize kook! Jy’s genooi
Martelize Brink, omroeper by RSG, se gelukkigste plek in die lewe is nie voor die mikrofoon nie; nee, dis voor die stoof, sê sy. So, sy sa..
Nuwe boekvoorlesing is ‘Skoenlapper’-roman
Die skrywer, joernalis, digter en radio-omroeper Valda Jansen (foto links) se debuutroman, Hy kom met die skoenlappers, is pas met die Jan..
Toe word sy motorhuis ‘n biblioteek
Haidee het gaan kuier by John Nicolson by sy huis in Lavender Hill waar hy sy motorhuis in ‘n biblioteek omskep het.
Nuwe aand-boekvoorlesing is broos mooie liefdesverhaal
‘n “Broos mooie liefdesverhaal” uit die pen van Hans du Plessis word van Maandag 3 Julie op RSG voorgelees.
Tussen die klippe – Du Ples..
Meneer Mol se nuwe huis: 65 jaar later
Watter lekkerte is dit nie om in die 80 ste bestaansjaar van Afrikaanse radio ‘n briefie en foto’s te kry wat ons omtrent 65 jaar terug va..
Nuwe boekvoorlesing = Op ‘n dag, ‘n hond
Op ‘n dag, ‘n hond deur John Miles is onlangs met die UJ-prys vir kreatiewe skryfwerk bekroon en word van Donderdag 22 Junie op RSG voorge..
Boekvoorlesing: Geniet Jeanne Goosen se kwinkslae in Straataf
Jeanne Goosen (Foto: Netwerk24)
“Ek het ontdek ‘n dak is ‘n lekker plek vir wegkruip, vir aflor, om te rus en te peins. En dis veilig…
Mina Afrika se storie is ook myne
Die skrywer Zuretha Roos se roman Die Verdwyning van Mina Afrika is al lankal uit druk uit, en was vir lank glad nie meer beskikbaar nie…
Heuningbos se dramatiese slot-episode
In ons middagvervolgverhaal, Heuningbos, is spanning op ‘n breekpunt, en storm die verhaal af op ‘n dramatiese slot. Gaan nog mense sterf?..
Wenner van ons ATKV Wêreldboekedag veldtog
Die ATKV is passievol oor boeke en lees. Geluk aan Marion Gordon, wenner van ons ATKV Wêreldboekedag veldtog. Sy wen boeke ter waarde van ..
Vier Wêreldboekedag saam met die ATKV en wen
Die ATKV is passievol oor boeke en lees. Geluk aan Marion Gordon, wenner van ons ATKV Wêreldboekedag veldtog. Sy wen boeke ter waard..