Is boelie eintlik ‘n onsekere mens?


Al kom boelies soms vermakerig, aanvallend of onbeskof voor, lyk dit tog of daar diep binne-in hulle ‘n mens is – die regte hy of sy, wat anders kan wees. Sal die regte jy opstaan?

Luister ook

 

Boelies-reeks: ‘n Oud-boelie vertel

Help jou kind só om boeliegedrag te hanteer