Ons 2e dramaseisoen Oktober – Desember 2022


Ons tweede dramaseisoen sluit ‘n opdragwerk oor 85 jaar van Afrikaanse radio is, asook ‘n drama deur Richard van der Westhuizen en ‘n argiefdrama deur Henriëtte Grové in. Die temas en wyduiteenlopend en sal jou laat lag, huil en meelewe.

Hier is ‘n vinnige kykie na wat jy hierdie seisoen kan verwag.

 

Datum

 

Titel Skrywer Regisseur
6 Okt n Warm wind oor die vlaktes
Richard van der Westhuizen Anrich Herbst
13 Okt Waar is Ellie Pauw?

Hendie Grobbelaar Mari Snyman
20 Okt Dag in, nag uit
Vincent Pienaar Leon van Nierop
27 Okt Opdrag: 85-jaar Afrikaanse radio

Lee Doubell Johan Rademan
3 Nov Argief: Die Glasdeur

Henriëtte Grove Jan Schutte
10 Nov Die dood van ‘n skrywer

Hannes Pieterse Bettie Kemp
17 Nov Wie nie wil hoor nie Maria Vos Eben Cruywagen
24 Nov Onderhoud met ‘n boemelaar Karin du Toit Ina Strydom
1 Des Die Seekat Christina Albertyn Johny Klein
8 Des Dirk Ligter Albert Maritz Amor Tredoux
15 Des ‘n Pa vir Giel Euna Easton Mari Snyman
22 Des Vondeling Liesl Bekker Frieda van den Heever
25 Des Argief: ‘n Kersspel virrie kind

Willem Fransman Jr Heruitsending
29 Des Argief: As ons twee eers getroud is Gerhard J Beukers Johan Rademan