RSG radiodrama
TagLuister weer na NP van Wyk Louw se kersdrama
Die Kersdrama, En daar was skaapwagters, is vir die radio verwerk deur Eben Cruywagen en is gegrond op ‘n gelyknamige storie deur NP van …
Hygend Hennie is ‘n drama oor ‘n hoenderhaan
Moleste in ‘n meentheidhuiskompleks sorg vir lekker komedie in Hygent Hennie, deur Joe Kleinhans.
Hennie is ‘n troetel-hoenderhaan wat…
Renske wen gesogte radioprys met riller-radiodrama
Nes met die Muse Awards vroeër vanjaar het RSG weer eens skoonskip gemaak in die kategorie vir radiodrama tydens vanjaar se SA Radio Awar…
Sterrereën = ‘n komiese studente-liefdesverhaal
Hendie Grobbelaar
Sterrereën, geskryf deur Hendie Grobbelaar, het die tweede prys in die RSG/SANLAM Radiodrama-skryfkompetisie v…
Dubbeldoor Goëlstories: Luister weer
‘Mof en sy mense’ – Luister weer
CJ Langenhogen en Herrie-Mof, die inspirasie vir Mof en sy mense.
Radioteater: “Mof en sy mense”
Deur C.J. Langenhoven. Vir die ra…
RIV Chris Majiedt
Chris Majiedt
Chris Majiedt en produksie-regisseur,Cassi Lowers, werk aan die byklanke van die fiets waarmee Gert Garries moet reis …
Vermaak in RSG se tuisbly-dramaseisoen
Nou, meer as ooit tevore, het RSG-luisteraars se maagspiere ook oefening nodig. Drie weke op die rusbank?
Wel, RSG Radioteater se tuis…
Luister weer: Uys Krige se Goue Kring
Uys Krige
Uys Krige is in die Afrikaanse letterkunde bekend as “Die goue seun” en die digter van die son. Nie net was hy bekend om sy…
‘Gert Garries, ‘n Baaisiekel Blues’: Luister weer
As jy die uitsending van Gert Garries. ‘n Baasiekel-blues, misgeloop het, kan jy hier na dié besonderse drama luister.Eben Cruywagen het …
Luister weer: Wendrama “Anders geveer”
Die algehele wendrama van verlede jaar se radiodrama-kompetisie, Sophia van Taak se Anders geveer, is Donderdagaand 2 Mei om 8 uur uitge…
‘Die Selle’ = heerlike klug met wetenskapfiksie-krulstertjie
Die Selle is ‘n klug met ‘n wetenskapfiksie-(krul)stertjie.
Dis Herman Cronje se debuut-radiodrama. Hy het die tweede plek daarmee beh…
Ontruim is oor oppak en afskeid
Esta Steyn se Ontruim, met spelleiding deur Helena Hugo word op RSG uitgesaai om 20:00 of 11 April 2019. Dit het die derde plek behaal in…
Kragtoer-spel in ‘Mike en Mavis’
MIKE EN MAVIS: Luister Donderdag 27 Desember om 20:00
Deur Wessel Pretorius (vir die radio verwerk deur Gerrit Schoonhoven)
Regie: …
Kersdrama gegrond op ware verhaal
Kersdag (25 Desember): ‘N WONDERWERK VIR KERSFEES deur Riana Scheepers
Die bekroonde skrywer Riana Scheepers het vanjaar se opdrag-Kersd…
‘Spesiaal Geblik’ is loslittige prulspel
Donderdag 13 Desember: GEBLIK deur Esther von Waltsleben
Esther von Waltsleben is ’n gedugte verhoogaktrise bekend om haar komiese s…
Luister weer na ‘Roadtrip’
Donderdag 6 Desember: ROAD TRIP deur Corné Joubert
Road Trip is ’n spanningsverhaal deur Corné Joubert. Twee vroue ry agter vryheid aan….
Joernalis wen radiodrama kompetisie
RSG SANLAM RADIODRAMA-SKRYFKOMPETISIE 2018
Joernalis maak skoonskip in radiodrama-kompetisie
Sophia van Taak. Sy het in 2002 haar B.Ph…
Boerneef skets: Ligter as die Wind
Boerneef
Donderdag 29 November: LIGTER AS DIE WIND, ‘n sketsverhaal deur Boerneef, verwerk deur André Kotzé
In nog ’n RSG-opdragwerk…
‘Die Judasbok’ oor liefde, ras en herkoms
Dalene Matthee (Foto: Beeld)
Donderdag 22 November: Die Judasbok deur Dalene Matthee
‘n Kortverhaal van Dalene Matthee, geliefde skr…
Nog net twee weke: Jeugdrama oor aborsie
Die romanskrywer en regisseur Helena Hugo het ’n jeugdrama oor aborsie geskryf wat die luisteraars op die punt van hul stoele gaan hou. D…
Luister weer: “Die Voëlhok”
Talle van die RSG/Sanlam-finalisdramas van 2017 is ook ingesluit, soos William Oosthuizen se raaiselverhaal Die voëlhok waarin ’n vrou in…
‘n Moordende fietstoer eindig verrassend
Die afgetrede Oom Jannes (64) pak ’n fietstoer deur die Karoo – van Upington tot in George – aan om sy eensaamheid van die gebroke verhou…
Luister weer: Speur-drama ‘Soek’
Die verdwyning van ‘n meisie uit ‘n plattelandse gastehuis, is die vertrekpunt van die speur-drama Soek, wat op 25 Oktober uitgesaai …