Nuusbriewe
CategoryOntmoet Gustav, nuuskierige radioman, reisiger, orrelspeler en fossieljagter
Gustav is ook tuis voor die TV-kamera’s.
Ontmoet vir Gustav Greyling, een van die anker-aanbieders van Op en Wakker, maar ook volledi…
RSG se ‘Loof die Here’ word halfeeu oud
Op Sondag 6 Februarie vier RSG ‘n besonderse mylpaal wanneer die musiekprogram Loof die Here (elke Sondag net na die 08:00-nuusbulletin) …
Vermaak in RSG se tuisbly-dramaseisoen
Nou, meer as ooit tevore, het RSG-luisteraars se maagspiere ook oefening nodig. Drie weke op die rusbank?
Wel, RSG Radioteater se tuis…
Magdaleen skryf: April Nuusbrief
Ek werk van die huis af, terwyl die omroepers jou stasie op die lug hou. Hulle mag net ingaan om ‘n skof te doen, gepantser met masker en…
Magdaleen skryf (nuusbrief Maart 2020)
31 Maart 2020
Aucklandpark
Soms kry ek die idee dat van ons landgenote ‘n traak-my-nie-agtige houding het oor die gevaar van COVID-19. …
Hou jy van RSG se musiek?
Musiek is nie sommer net musiek nie. Nie op RSG nie. Verlede jaar het ons besluit om die musiek wat deur die loop van die dag op RSG geho…
Nuusbrief November 2019: Magdaleen skryf
Verlede jaar het RSG Skatkis altesame 7 (sewe) produksies gehad.Vanjaar bied Skatkis ‘n totaal van 15 (vyftien) produksies aan, waarvan a…
Engelse Rose het dorings!
Johan Rademan
Die Engelse Rose pak Saterdag die Springbokke in die eindstryd om die Wêreldbeker. Johan Rademan deel as radiokommentat…
RSG se klein 4
Die RSG-span het die afgelope paar jaar vier babas ryker geword. Die jongste toevoeging is Johann Pieterse en Veronique se klein Pascal. …
Magdaleen skryf: Nuusbrief Mid September 2019
Ons het goeie nuus en slegte nuus. Om die waarheid te sê drie brokkies goeie nuus en een bitter pil.
Kom ons begin maar met die sware …
RSG verfis
Magdaleen Kruger skryf:
Van Maandag 5 Augustus af gaan RSG jou gedurende weeksdae op verskeie nuwe reise neem….’n reis na binne saam m…
Nuusbrief 11 Julie: Magdaleen skryf
Net toe die donker wolke baie dig saampak hier by ons openbare uitsender, breek daar ‘n ligstraaltjie deur en slaak ons hier by RSG ‘n su…
Nuusbrief: Magdaleen skryf oor musiek op RSG
Oor speellyste en musiek op radio
”Eendag lank, lank gelede gaan bekla ek my lot by wyle Sarel Myburgh, my voorganger as stasiebestuur…
Dwaalpad bring heling vir Engela van Rooyen
Engela van Rooyen
Engela van Rooyen het al verskeie rolle in haar lewe vervul. Sy is in 1939 op Kakamas teen die Oranjerivier gebore …
‘Garage’-wynmaak sorg vir groot vermaak
Bertus Osbloed van Niekerk
Het jy al ooit gewonder hoe mens nou eintlik jou eie wyn maak? Wel, Middag op RSG regisseur Veronique van …
Nuusbrief Nov: Magdaleen skryf
Magdaleen Kruger skryf:
“Ons het ‘n baie geslaagde RSG Skatkis 2018 beleef en het uitstekende reaksie van ons luisteraars ontvang. Ons…
Magdaleen skryf: Die SAUK se omkeerplan
Magdaleen Kruger
Magdaleen Kruger, stasiebestuurder van die RSG, skryf in ‘n onlangse RSG nuusbrief:
”Die bestuur van die SAUK he…
Nuusbrief 14 Sept: Magdaleen sê
Een van die groot suksesverhale is RSG se Vat 5 CDs wat oor die jare verskyn het. Ons trek nou al by volume 7 met van die Brekfis met Der…
Nuusbrief 15 Aug: Magdaleen sê
Magdaleen Kruger, stasiebestuurder van RSG skryf in RSG se Nuusbrief op 15 Augustus 2018:
”Goeidag hier van my kantoor in Radiopark i…
Nuusbrief 31 Julie 2018: Magdaleen sê
Die orrel tydens restourasie
Magdaleen Kruger, stasiebestuurder van RSG skryf:
“Gegroet hier vanaf my lessenaar in Radiopark hier …
Meld senderprobleme hier aan
Senderprobleme…
”Waar ons egter nog nie met ons gemoed uit die winter kan kom nie, is die daaglikse uitdagings met RSG se uitsendings…
Magdaleen sê: Luistersyfers groei
Ons is by die draaipunt verby. Ek praat nou van Winter-sonstilstand. Die langste nag en kortste dag was op Donderdag 21 Junie. (Ek val my…
Nuusbrief 31 Mei: Magdaleen sê
Magdaleen Kruger
Ek voel reeds hier in Mei om uit te roep stop die aarde, ek wil bietjie afklim om asem te skep. Maar ek wil darem we…