Luister na verse oor die buitenste ruimte
Sophia van Taak en De Klerk Oelofse klim in ’n pendeltuig en gaan verken die buitenste ruimte deur die woorde van ons digters. Daar’s ged…
Die sirkel-ekonomie gee ons ‘n kans om die omgewing te bewaar
Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskoo…
Hoe het die Khoisan geglo?
Susan Booyens gesels met die teoloog en navorser, dr. Willa Boesak, oor wat die eerste inwoners van Afrika, die Khoisan, geglo het….
Meer oor die Bookerpryswenner Samantha Harvey en haar boek Orbital
Ilse Salzwedel gesels met Bettina Wyngaardt oor WAT SÊ BETTINA, ‘n bundel met ‘n keur uit haar Litnet-rubrieke. Joernalis AJ Opperman ver…
Bewusmaking vir ‘n donker naghemel?
Ons verrassingsgas, Wim Filmalter, dra baie hoede, onder andere dié van astrofotograaf, amateurteleskoopmaker, teleskooprestoureer…
Die impak van eensaamheid op die psige
Johan van Lill praat met geestesgesondheidspraktisyn Jacques Botes oor die impak van eensaamheid op die psige. Hy verduidelik die v…
Dink 2x voor jy jou kinders laat motorbestuur in die vakansie
Moenie omdat dit vakansietyd is jou minderjarige kinders laat motorbestuur nie, sê Francois 4×4 Rossouw.
Wes-Kaap se prestige-agriwerker van 2024 gesels
Lindie-Alet van Staden is in November aangewys as die Wes-Kaap se algehele wenner van die provinsie se Prestige Agriwerker van die …
Word uitvoerende hoofde te veel, of laags besoldigde werknemers te min betaal?
Professor Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr (CDH)
Volg RSG Geldsake op Twitter
Skrywers en Boeke: Taiwan Travelogue; If I must die; Into the uncut grass; Die Onsigbare
Ilse Salzwedel praat met P.J.O. Jonker oor sy debuutroman, DIE ONSIGBARE. Nadine Petrick (LAPA) en Helene Coetzee (Pan McMillan) gesels o…
SA eiendomsmark wys tekens van herstel in 2024
John Loos – eiendomsekonoom, FNB.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Sakejoernalis gesels oor sy boeke oor Christo Wiese, Koos Bekker en Capitec
Sakejoernalis TJ Strydom gesels oor sy boeke oor drie leiers in die sakewêreld: Christo Wiese (RISIKO EN RYKDOM), Koos Bekker (BEKKER’S B…
Die hele seisoen se radiodramas
Die tweede Radioteater-seisoen van 2024 duur van Donderdag 3 Oktober tot 26 Desember met ‘n nuwe radiodrama elke Donderdagaand om 20:00. …
Oorsig van mynbou in 2024
Wilhelm Hertzog – portefeuljebestuurder, Rozendal Partners.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Die geskiedenis van Kersfees
Professor Liesel Joubert van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie in die Fakulteit Teologie aan die Universiteit …
Ons spesiale Kersdag-rooster vir Kersdag 2024
Ons bring vanjaar weer ‘n spesiale Kersdagrooster vir ons luisteraars.
Tyd Program Meer inligting en aanbieder 06:00 Nuus …Wat is miëloom en kan dit doeltreffend behandel word?
Die gewilde Suid-Afrikaanse aktrise Michelle Botes (62), is vandeesweek dood nadat veelvuldige miëloom twee en ‘n half jaar gelede by haa…
Gebruik standaarde om werknemers te versterk
Die gebruik van standaarde word al meer ‘n grondslag in die verbetering van doeltreffendheid en organisasie in die besigheidswêreld…
Privaatprodusente beweeg al nader aan elektrisiteitsvoorsiening
Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport
Volg RSG Geldsake op Twitter
Kompas: Die lewe van ‘n lugwaardin
As lugwaardin het Dee Theart die wêreld plat gereis. Sy het ook ‘n keer of twee die buiteland alleen aangepak. Sy vertel hoe jy jou droom…
10 Dinge wat jy van reisversekering moet weet
Juria Jansen vertel tien dinge wat jy van reisversekering moet weet.
20 Febr: Die verhaal van Swartkops se seesout
Luister op 20 Februarie na Die verhaal van Swartkops se seesout, saamgestel deur Jacques Arendt.
Langs die kus van die Oos-Kaap, waar …
Liefde in die Donker: Die ontmoeting!
Ná 16 weke van weeklikse aanlyn hofmakery, sonder om mekaar ooit te sien, gaan die vier alleenloper mans uiteindlik hul nommer een fi…
Twee van RSG se top-joernaliste groet
Twee van RSG nuus en aktualiteit se gesoute regisseurs en omroepers, Metzi van der Merwe en Anita Visser, groet die SAUK vandeesmaand na …