Potgooi
CategoryDankbaarheidstrikke vir reën
Amore Bekker se gesprek met Antoinette Pienaar op RSG oor Carnavon se dankbaarheidstrikke het almal aan die praat. Die inisiatief om dankbaarheid vir die onlangse reën te betoon met ‘n strik kom van boervrou Riana Vermeulen van Agri Carnarvon.
Hoe kry ek ‘n program op potgooi?
Met soveel lekker RSG programme is dit soms moeilik om by almal uit te kom. Gelukkig word ons programme opgeneem en as potgooie beskikbaar gemaak waar jy daarna kan luister, aflaai of deel. Ons verduidelik hieronder hoe om ‘n RSG potgooi te kry.