Inwoner, maak só seker dat jou munisipaliteit dienste lewer


Die gemeenskap het ’n groot rol te speel in wat in hulle dorpe aangaan en om te verseker dat die munisipaliteit dienste lewer. Dr. Harlan Cloete vertel hóé. Maak dit deel van jou planne ná die verkiesing.

Luister ook na die vorige episodes van My Mooi Dorp, die program om die gemeenskap te help om weer van hul dorpe modeldorpe te maak en die gemeenskap florerend.

Onwettige plakkers tydens Inperking: Raad vir dorpe/Stede

Moderne, goedkoop son-energie: SA besig om dié trein te verpas

Moderne sonenergie-aanleg in Mauritius; hoekom nie in SA?

Wat moet SA doen om moderne en goedkoper sonkrag te verskaf?

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang

Hoe werk elektrisiteitsvoorsiening in dorpe en waar loop dinge skeef?

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang

40 Dorpe besoek: hoe is verandering volhoubaar?

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang