Ons nuwe dramaseisoen
Ons dramaseisoen sluit talle lekkerluister dramas in, van komedies tot vroueverhale, van klassieke dramas tot ‘n drama oor weerwolf-drama.
DATUM | TITEL | SKRYWER | REGISSEUR | OPMERKING | TEMA |
1 Oktober | Bloedmaan
|
Martyn le Roux | Renske Jacobs | Opvolg van bekroonde Bloedlyn | Weerwolwe |
8 Oktober | Mof en sy mense
|
CJ Langenhoven | Joanie Combrink | Verwerking deur André Kotzé | Pandemie/griep
Klassiek |
15 Oktober
|
Die prys | Joey van Niekerk | Helena Hugo | Ligte vermaak | Komedie |
22 Oktober | Huishou
|
Philip Rademeyer | Frieda van den Heever | Verwerking deur Eben Cruywagen | Lesbiese drama
Verhoudings |
29 Oktober | Nag van die ver musiek | Engela Van Rooyen-Linde | Christelle Webb-Joubert | Stuk oor vaderskap | Trauma
Gesin / genesing |
5 November | Johanna se Elvis | Hendie Grobbelaar | Amor Tredoux | Nuwe skrywer | Sterk vroueverhaal
Verteenwoordigend |
12 November | Ek stap die pad
|
Ronel Mostert | Mari Snyman | Nuwe teks deur gewilde skrywer | Liefde / verraad |
19 November | Dood van ‘n handelsreisiger | Arthur Miller | Evert Snyman | ARGIEF | Klassieke teks |
26 November
|
Boetie ontmoet ‘n alien | Johann Smith | Leon van Nierop | Nuwe skrywer | Aliens!
Ligte komedie |
3 Desember
|
Goëlstories
|
I.D. du Plessis
|
Johan Rademan | Opdragwerk
Verwerking |
I.D. du Plessis is vanjaar 100 jaar |
10 Desember | Die masjientjie
|
Joe Kleinhans | Amor Tredoux | Roerende drama
Verteenwoordigend |
Geloof / kanker
Kerk |
17 Desember | Halleluja, amen!
|
Ilné Fourie | Denver Vraagom | Verwerking van verhoogstuk | Komedie |
24 Desember | Bring vir Carli | Janie Ligthelm | Anrich Herbst | Nuwe skrywer | Ma-en-seun-verhouding |
25 Desember | ‘n Verbeelding vir Kersfees | André Kotzé | Johan Rademan | OPDRAGWERK | Kersfees |
31 Desember | Doller as kopaf
ARGIEF |
William Oosthuizen | Kobus Burger | Gewilde drama | Komedie
Ligte vermaak |