Nuwe raskwotas vir besighede gaan in hof draai
Verskeie organisasies, soos Sakeliga en die FW de Klerk-stigting, het hulle misnoeë oor die jongste rasvereistes vir besighede met 50…
Fertiliteitsnavorsing aan gang om eierselletjies beter te laat ontwikkel
Die ouderdom, gehalte en hoeveelheid eierselletjies wat ‘n vrou beskikbaar het, speel ‘n groot rol in suksesvolle vrugbaarheids-beh…
Donderdagaand: Naaswenner se “Leniesgif’
Luister Donderdagaand 24 April om 8 uur na Leniesgif deur Hendie Grobbelaar, die naaswenner van die 2024 RSG Radiodramaskryfkompetisie in…
Nuwe oggendboekvoorlesing: “Die Fantastiese Mevrou Smit”
Vanaf Woensdag 24 April nooi RSG jou om in te skakel vir die splinternuwe oggendboekvoorlesing Die Fantastiese Mevrou Smit deur Elizabeth…
SA boerbokvleis wêreldwyd gewild maar nie op ons winkelrakke nie
Die Suid-Afrikaanse boerbok is oor 70 jaar deur selektiewe teling in die land só goed ontwikkel dat diê bokras wêreldwyd gewild is, m…
Deur die donker dieptes: Die kruisiging van Jesus
:Lizelle de Bruin praat met dr. Andries Cilliers oor die kruisiging van Jesus deur die lens van Psalm 23. Hulle neem jou op ‘n reis deur …
Luister weer na ons Paasfees-programme
RSG se luisteraars word vanjaar op Goeie Vrydag bederf met onder andere Die Paasfees Oratorio asook ‘n Paasdrama deur Helena Hugo, poësie…
Die uitdagings met kanola om goeie opbrengste te lewer
Kanola is ‘n belangrike wisselbougewas in die Wes-Kaap, en ding goed mee met kleingrane soos koring en gars. Dit is egter nie so ma…
Het die G20-beraad in SA sy glans verloor?
Suid-Afrika het reikhalsend uitgesien na sy voorsitterskap van die G20-beraad vanjaar, maar dit lyk of die beraad sy glans gaan…
Wat jy moet weet van artritis-siektes, deel 4
Atritis-siktes deel 4. Spondilo-artritis, lupus en psoriatiese artritis
Artritis siektes deel 3: Rheumatoïede a…
Regulasies om vuurwapens van veiligheidswagte te beperk
Die minister van polisie, Senzo Mchunu, se onlangse kennisgewing om vuurwapens van private sekuriteitsmaatskappye streng te reguleer en s…
Sit jy en jou skoonouers vas?
Ons verken die ingewikkelde en dikwels pynlike verhouding tussen skoonkinders en skoonouers.
Transnet soek private vennote
Yolisa Kani – hoof: besigheidsontwikkeling, Transnet Volg RSG Geldsake op Twitter
Luister weer na ‘Lyne wat kruis’
Ska…
5 jr ná Covid – Op soek na die ware feite: Die ander sienings
Dit is 5 jaar ná die Covid pandemie. Weet ons nou meer van die virus en die vaksien? Is daar navorsing gedoen om presies te verstaan hoe …
Watter produkte word per lugvrag vervoer?
Die minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme in die Wes-Kaap, dr. Ivan Meyer, verduidelik die verband tussen lugvrag en …
Wat is jou lees-ouderdom?
Wat is jou lees-ouderdom? Ons hoor by die stigter en bestuurshoof van Stimulus Maksima, Lotta Engelbrecht, uit wat ‘n lees-ouderdom is, …
Hoe moet ons Trump verstaan?
Pres Donald Trump
Die Amerikaanse president, Donald Trump, is nou maar 80 dae in die Withuis, al voel dit soms of dit veel langer…
Wat is neurodiversiteit?
Ons fokus op neurodiversiteit saam met kliniese sielkundige, spelterapeut en neuro-gedragskonsultant, dr. Jo-Marie Bothma.
Voëlgriep kos SA hoenderbedryf miljarde rande in 2024
Voëlgriep het die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf in 2024 miljarde rand gekos. Dit het tot meer as 1 300 werksverliese gelei, en pryse laat…
Die ongemaklike waarheid (vir die ANC) oor landbou in SA
THE UNCOMFORTABLE TRUTH ABOUT SOUTH AFRICA’S AGRICULTURE is die jongste boek uit die pen van die landousakekamer, Agbiz, se hoofekonoom, …
Covid-inperkings 5 jr later
Covid-inperking: 5 jaar later – Deel 1
Dit was een van die uitdagendste tye in die onlangse geskiedenis van die wêreld én Suid-Afrika. V…
Hoe kry ek ‘n RSG-program op potgooi?
Met soveel lekker RSG programme is dit soms moeilik om by almal uit te kom. Gelukkig word ons programme opgeneem en as potgooie beskikbaa…
Wendramas: 3e pryswenner se drama volgende te hoor
Ons eerste Radioteaterseisoen van 2025 begin op 3 April en duur tot 26 Junie, elke Donderdagaand om 20:00. Luisteraars kan uitsien na oo…