Radiodramas 2023
CategoryDié laaste 5 dramas sluit die dramaseisoen in Desember af
Die laaste vyf dramas van hierdie seisoen word in Desember uitgesaai.
7 Desember
DIE BELOFTE deur Paula Hartzenberg vertel die storie…
Luister weer na ‘Geldjie Asseblief’
Op 30 November word GELDJIE ASSEBLIEF uitgesaai. Dit is ‘n verhoogteks wat in 2018 as die wenner van die NWU Kampustoneel bekroon is en h…
Luister weer na roerende drama ‘Voor ek Vergeet’
Luister Donderdagaand net na 20:00 na die roerende drama Voor ek vergeet. Voor ek vergeet is geskryf deur Karen Marx en vir die radio ve…
Luister weer na die donker komedie ‘Lank Lewe die Keiser’
Luister Donderdagaand net ná 20:00 na die donker komedie Lank Lewe die Keiser uit die pen van Maria Vos.
‘n Groepie akteurs repeteer a…
Luiste weer na die liefdesverhaal ‘Soete Drome’
Donderdagaand blom die liefde in RSG se Radioteater, wanneer die dramaseisoen se enigste liefdesverhaal uitgesaai word.
SOETE DROME v…
Luister weer na tragikomedie ‘Tiener in die Suburbs’
Luister Donderdagaand na Tiener in die Suburbs, ‘n tragikomedie waarin jongmense hulle eie plek in ‘n rowwe, wrede samelewing moet vind.
…
Luister na dié dramas Donderdagaand en in November
Ons radioteater seisoen het in Oktober afgeskop, en in November duur die stories voort.
Luister vanaand na Die stomme Moses, die komie…