Waarom glo jy so maklik ‘n advertensie?


Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor wat in die brein gebeur dat ons baie keer so maklik meegevoer raak en vir sekere soorte bemarking en advertensies val, en sommer net blindelings aan die koop gaan!

Luister na vorige programme in Die Geheime van die brein:

https://www.rsgplus.org/programme/die-geheime-van-die-brein/kan-pille-jou-slimmer-maak/