Geestesgesondheid
CategoryEerste liefdes leer tieners baie oor verhoudings
Johan van Lill praat met pastorale berader Fanie Kriel oor hoe om Valentynsdag met jou kinders te hanteer. Hoe gemaak met eerste liefde, …
Neem jou emosies oor?
Voel jy soms dat jou emosies oorneem? Hoekom ervaar ons emosies? Hoe kan mens ontslae raak van negatiewe emosies? Ons ervaar emosies vir …
Hulp teen angstigheid
Wat is angstigheid? Wanneer ervaar iemand dit? Wat is die implikasies van langdurige angs?
- Laai Af (23 232KB)
- Teken in met iT…
Kan jy vergewe en vergeet?
Kan jy vergewe en vergeet? Wat beteken dit om iemand waarlik te vergewe? Lise Swart en sielkundige Christine Nell kyk na hoekom woede emo…
Narsiste in die werkplek
Annelize van Rensburg vertel vir Johan Rademan wat korporatiewe narsisme is, en hoe dit manifesteer in die werkplek.
- Laai Af (7 4…
Hoe help ek my tiener se oorgang tot volwassene?
Hoe help ek my kind se oorgang van kind tot volwassene? Dit is nou daardie tyd van die jaar waar soveel gesinne gereed maak vir boetie of…
Praat só met jou kind oor liefde
Daar is verskillende soorte liefde, en gepaste optrede gaan gepaard hiermee. Elke mens praat ’n ander liefdestaal – hoe is dit van toepas…
Oorbetrokke ouers nie goed vir kind
Lise Swart vind meer uit oor die langtermyn uitwerking wat oormatige beheer deur ouers op hulle kinders het. Hoe affekteer dit die ouer/k…
Die verskrikking van kuberboelies
Met al die positiewe dinge oor die tegnologie wat bly ontwikkel, is daar…
Beleef ‘n demensie-toets
Hoe word iemand getoets om vas te stel of hy/sy aan demensie ly? Hoe werk dit dat antwoorde op vrae kan help om ‘n diagnose te maak?
L…
Kleurvolle lugruim met vlieërfees in Kaap
Santie Terreblanche en Greg Mountjoy gesels met Martelize Brink by Oggend op RSG oor die Kaapstadse Internasionale Vlieërfees en die and…
Is alle psigopate gevaarlik?
Daar word gereeld na mense verwys as psigopate of sosiopate. Maar wat beteken dit regtig om diagnoseerbaar te wees met ‘n anti-sosiale pe…
Boelies-reeks: ‘n Oud-boelie vertel
Phil Loots en dr. Rodney Seale
Dat boelies in die samelewing baie kinders en grootmense se lewens versuur, staan soos ‘n paal bo wate…
Waarheen met gays en die NG Kerk?
Ds Nelis Janse van Rensburg
Laurie Gaum
‘n Volbank regters van die Pretorias…
Hoe gesond is jou eie grense?
Hoe gesond is jou eie grense?
Ons almal het grense op professionele vlak, persoonlike vlak en in verhoudings. Hoe gesond is jou eie gr…
Slagoffer van mensehandel vertel
Mensehandel, en al hoe meer vermiste kinders wat aangemeld word, is ‘n daaglikse realiteit in Suid-Afrika. Ettienne Ludick en Sue Pyler g…
Uit ‘n Ander Hoek 4e keer terug op lug
Jean Oosthuizen, samesteller en aanbieder van Uit ‘n ander hoek, staan agter by dr. Anita Jonker en Earl Basson.
Die program Uit ʼn an…
Luister weer: Mark leef verby sy beperkings
Groot Mark Purnelle en Jacqui in sy werkswinkel.
Mark Purnelle is met beide outisme en disleksie gediagnoseer. Dit het hom ongeletter…
Die pyn van ná-geboorte-depressie
Ná geboorte depressie (post natale depressie) kan ‘n vrou hard slaan, en die hele gesin beïnvloed. In Praat Saam het luisteraars vertel v…
Fiks vir die Lewe weer op lug
Dr Gustav Gous in die ateljee
Mense gaan deur die lewe met baie vrae oor hoe om sekere omstandighede wat op hulle pad kom, te hanteer…
Narsis of bloot selfsugtig?
Die Griekse God Narsissus het verlief geraak op sy eie beeld in die water.
Narsisme kan weliswaar hand aan hand kan loop met psigopat…
Wat gebeur in jou brein as jy trauma ervaar?
Wat gebeur in jou brein as jy trauma ervaar? Watter dele van jou brein is betrokke by ‘n traumatiese ervaring en hoe verwerk jou brei…
Só word goedgelowiges deur kwakke uitgebuit
Goedgelowige mense word maklik deur kwaksalwers uitgebuit wat nuttelose en selfs gevaarlike middel…