Dorpe: Ontmoet die taxibaas van Kirkwood


Mnr Tom, agter die wiel van een sy taxis.

Mnr Tom in sy kantoor

Marí Hudson gesels met ’n jong taxibaas van die Sondagsriviervallei oor sy droom om die taxibedryf meer professioneel en respekvol te maak.

Ken jy die taximense op jou dorp? Verstaan jy die toet-toet en stop-stop optredes?

Luister na die gesprek op My Mooi Dorp, die program wat daarop gemik is om dorpe weer funksionerend, skoon en mooi te maak en gemeenskappe florerend.

Luister na die vorige episodes:

Theo Bezuidenhout, die kopskuiwer van die vallei

Episode 12: My mooi dorp 29 Mei 2021

Hoe help jy om leiers te ontwikkel? Hoe help jy mense om nuut te dink om nuwe oplossings vir ou probleme te vind? Mari Hudson praat met ‘n kopskuiwer, en jy kry ’n voorsmakie van ‘n gesprek met ’n jong taxibaas van die Sondagsriviervallei. In My Mooi Dorp help ons dorpe om weer – of vir die eerste keer – modeldorpe te word, en stel ons julle ook voor aan jong leiers en oplossoekers.

Episode 11:

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang

Episode 10:

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang

Episode 9:

Dorpe: Sitrusboere help só

Episode 8:

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang

Episode 7:

My Mooi Dorp: 4 dinge wat jy moet weet

Episode 5 & 6:

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang

Episode 4:

Dorpe: Kroonstad se plan vir samewerking en vooruitgang

Episode 3:

Elke munisipaliteit MOET dié pligte nakom

Episodes 1 & 2:

My mooi dorp: Jy hét baie magte