Gaan jou eiendom meer werd wees in 2025?
Estienne de Klerk, bestuurshoof van Growthpoint SA gesels oor bewyse dat die eiendomsmark ‘n keerpunt bereik het.
Volg RSG Geldsake op…
‘n Boom is uit 1 000 jaar oue saad gekweek
’n Boom, wat uit ‘n 1 000 jaar oue saad gekweek is het, het ná 14 jaar nog nie geblom nie. Die spesie het andersins uitgesterf. Toetse wy…
2024 die Jaar van die meeste koolstofdioksiedbesoedeling ooit?
Daar word voorspel dat die besoedeling deur Suid-Afrikaanse industrieë hulle hoogtepunt gaan raak vanjaar, Prof Roelof Burger van die Noo…
SA se enigste Heuning sommelier
Natasha Lyon
Natasha Lyon vertel vir Martelize Brink hoe dit gekom het dat sy in Italië kwalifiseer het as Afrika se enigste heun…
Watter kewers is dit hierdie?
Marthinus Potgieter het vir HVJD foto’s van kewers gestuur wat hy graag deur ons Entomoloog, dr. Johan Pretorius wil laat identifiseer.
…
Skrywers en boeke: Donker Water; Booker-pryswenner en Britse kortlyste
Martin Steyn gesels oor sy nuwe roman, DONKER WATER, wat handel oor polisieduikers en hulle belangrike werk.
Jonathan Amid gesels oor …
Vergeet van ChatGPT, wees bekommerd oor FraudGPT
Gregory Whittaker, aktuaris by Algorithm Konsultante en Aktuarisse gesels oor misdadigers wat SA aftreespaargeld met Kunsmatige Intellige…
My kind hakkel
Spraakterapeut en skrywer Christien Neser verduidelik wat die moontlike oorsake van hakkel kan wees, en hoe dit behandel kan word.
Hoe werk oogskade weens diabetes?
Is jy een van die diabetes-pasiënte wat nalaat om elke jaar vir jou oogondersoek te gaan, omdat jy nog goed kan sien of omdat jy reeds sw…
Vind meer uit die roman ‘Donker Water’
Martin Steyn gesels oor sy nuwe roman, DONKER WATER, wat handel oor polisieduikers en hulle belangrike werk.
Jonathan Amid gesels oor …
1e Perde ná 10 jr van SA na België uitgevoer
Martin Koorts, voorsitter van die Prins Albert Landbouskou, vertel wat skougangers van 17 tot 19 Oktober kan verwag. Op 17 Augustus vanja…
Hoekom lispel kinders?
Wie onthou nog Annelie van Rooyen se bekende liedjie oor Sannie wat thewe thakke thout thal eet? Spraakterapeut en skrywer, Christien Nes…
Stigter van MyBroadband se raad vir sake-ondernemings
Ryk van Niekerk praat met die redakteur van MyBroadband, Jan Vermeulen, oor hoe klein ondernemings aanlynplatforms soos Amazon en Takealo…
Die wenners van die jaarlikse AVBOB poësie-kompetisie
Die wenners van die jaarlikse AVBOB-poësiekompetisie is onlangs aangekondig. Salvia Ockhuis, wenner van die Afrikaanse afdeling, gesels o…
Pas klaskamer só aan vir kleuters wat sukkel om hul gedrag te reguleer
Arbeidsterapeut Chrismarie Whitehead gee raad aan kleuterskooljuffrouens oor hoe om die klaskamer aan te pas, om maatjies te help wat suk…
Ontmoet Vusi die wynmaker
Vusi Dalicuba is ’n Xhosa-wynmaker wat belangrike werk in sy gemeenskap verrig, en onlangs hoogstaande werk gelewer het by Vergenoegd…
Kan bome met mekaar kommunikeer?
Is waterwysing wetenskaplik verklaarbaar?
Kan bome met mekaar kommunikeer indien daar gevaar is?
Wat is die volume van land/grond b…
Hoekom betower Ingrid Winterbach se jongste roman?
Prof. Willie Burger vertel hoekom Ingrid Winterbach se jongste roman hom so betower. Ons praat oor die gewaarwordinge wat groot romans – …
Hoe hanteer my brein dit “as God toelaat dat slegte dinge met my gebeur”?
Hoe hanteer my brein dit as God vir my, wat in Hom glo, slegte dinge laat ervaar?
Wat is ‘n newel?
Lafras Smit praat oo die hoogtepunte van Oktober se hemelruim. Ons luister na ’n paneelbespreking wat vroeër vanjaar by die Vrystaat Kuns…
Korttermyn-gebruik van Ketamien kan lewens red; maar langtermyn gebruik van ketamien kan lewens verwoes
Ketamien kan lewens red, maar dit kan ook lewens verwoes. Indien dit in die regte dosis onder ‘n psigiater se toesig as kortstondige nood…
‘Pure Poerring’ is terug met ‘n sousie
Pure Poerring, RSG se Sondagmiddag musiekreeks was so gewild dat besluit is om hierdie reeks te verleng tot einde-Desember vanjaar.
Hi…
Waar staan swem in Suid-Afrika? Swemafrigter Rocco Meiring vertel
Swemafrigter Rocco Meiring vertel vir Martelize Brink van swem in Suid-Afrika. Verskeie Olimpiese swemmers, onder andere Tatjana Sm…
Wat is allulose?
Dieetkundige Saskia Zietsman vertel van allulose se plek tussen al die suikervervangers en versoeters.