gesondheid
TagEndometriose
Het jy geweet chirurgie om endometriose-weefsel te verwyder is van die moeilikste wat daar is? Besef jy dat as jy meer as drie operasies …
Osteoporose
Kan vroue met osteoporose nou Protos gebruik of nie? Watter osteoporosemiddels is beskikbaar en hoe werk dit? Hoe kan ‘n enkele dosis van…
POCS, swangerskap en dieet
Het jy geweet vroue met polistiese ovariĆ«le sindroom ovuleer glad nie, en kan nie swanger raak nie? Maar dat, met die regte eetplan en on…
Nierstene; sleutelgat-nieroperasie
Nierstene is nie ‘n grap nie. Dis ‘n pynlike storie. Wat veroorsaak die stene? Hoe kan dit behandel word, en wat kan jy doen om te keer d…
Ebola en ander bloedingsiektes
Het jy geweet Ebola-koors is die dodelikste en aansteeklikste koorssiekte bekend aan die mens? Al is die grootste uitbreking van die siek…
Jig en erektiele disfunksie; kortisooninpuitings vir artritis
Wat het jig met erektiele disfunksie te doen? Hoeveel kortisoon-inspuitings in ‘n gewrig kan mens kry vir die behandeling van osteo-artri…
Word psigopate gebore of geskep?
Alle psigopate is nie moordenaars of verkragters nie. Hulle kom in verskeie vorms – Die sjarmante man wat hom nederig hou en jou oortuig …
Motorneuronsiekte
Wat is ALS, die siekte waaraan Joost van der Westhuizen ly? Is dit al soort motorneuron-siekte, of is daar ander? Hoe begin dit en hoe ve…
Artritis en glukosamiene; lupus
Watter soort artritis het my ma? Kan sy gehelp word? Help middels wat glukosamiene bevat? En wat van ander ‘natuurlike’ middels of ‘n die…
Niersiektes kan jou stadig bekruip
Het jy geweet dat een uit tien volwassenes chroniese niersiekte ontwikkel? Die siekte kan jou so bekruip dat jy 90% van jou nierfunksie k…
Outisme in regte mense
Agter elke siekte of simptoom, is daar mense. Ons praat weer met Professor Petrus de Vries oor outisme en ontmoet Franciska en haar seun …
Basiese oorerwingspatrone
Kan ouers met blou oĆ« ‘n kind met bruin oĆ« hĆŖ? Hoe word die geen vir bleskopmans oorgedra en kan jy voorspel of jou seun bles gaan word o…
ReumatoĆÆede artritis en biologies middels
Biologiese middels kan ‘n reuse verskil maak aan hoe iemand met reumatoĆÆede artritis beweeg en lewe. Behandeling moet egter so gou as moo…
3D-biodrukwerk om brandwonde te behandel?
Het jy geweet dat mense se brandwonde dalk binnekort met ān ālewendeā 3D-gedrukte biomatriks behandel kan word? Mari Hudson gesels met Dr…
Jou immuunstelsel, Covid en die entstowwe
Prof Jonny Peters
Hoe skakel Covid en die Covid-entstowwe jou immuunstelsel aan?
Mari Hudson gesels met prof Jonny Peter, Hoof van…
Riley, Zak, McGyver en Charlie: SA se 1e Covid-snuffelhonde ruik Covid met meer as 96% akkuraatheid uit
Die K9 eenheid van die SAPS het in Junie begin om honde op te lei om Covid uit te ruik. Die reukhonde van die K9 Forensiese Eenheid word …
Fibromialgie, die misverstane siekte
Fibromialgie is ān siekte wat soms jare neem om te diagnoseer, en dan word dit dikwels nie behoorlik behandel nie. Byna tweederdes van fi…
Is Covid ernstiger as griep?
Die moets en moenies van jou gewigsverlies-reis
Met sowat die helfte van ons land se bevolking wat oorgewig is ā sommige dalk net 5kg, maar andere meer as 30kg oorgewig ā is daar altyd …
Voorkom verdere vaksien-foute deur Regering só
Die Regering het baie foute gemaak met die laat aankoop en uitrol van die Covid-entstofprogram en is moontlik steeds besig om foute te ma…
Het transgender vroue ān biologiese voordeel bó ander vroue-atlete?
Vir die eerste keer gaan ān transgender vrou wettig teen ander vroue-atlete in die Olimpiese Spele deelneem. Maar is die speelveld werkli…
Delta-Covid styg in WK, OK, KZN; Toe skole se skade aan leerders groter as Covid
Gauteng het op 7 Julie sy piek bereik, wat beteken die gevalle nou stadigaan begin afneem. Diot beteken agter ook dat netsoveel mense wat…
Covid: die delta-variant, vaksiene, 3e golf
Wat gaan aan met Covid?
Is die Delta-variant se simptome anders as diĆ© van ander variante? Wat gaan aan in Gauteng wat pasiĆ«nte en dok…
Henu en ander kinders wag op ān hartoorplanting
Klein Henu en sy ma Melanie. Die vrolike seuntjie wag op ān hartoorplanting.
In die aanlyn-sepie, Die dag van MĆ“re, word realiteit en…