Radioteater
Tag“Oom Willem se bankie” is langs die see opgevoer
Luister weer na RSG se eerste plekspesifieke drama, Oom Willem se bankie.
Die drama deur Magdel Brand en Appel van Rensburg, is langs …
Luister weer na Klipgebede
Ons nuwe radioteaterseisoen begin op 7 Oktober met ‘n radioverwerking van die solostuk Klipgebede, deur Schalk Schoonbie.
Elma Potgiet…
Luister 17 Junie: Boeretroos
Donderdagaand: As is verbrande hout
Noord-Kaap
As is verbrande hout deur Janine van der Linde word op 10 Junie om 20h00 op RSG uitgesaai.
STORIE
Hester, haar dogter …
Luister weer na Spooktrein
Een maal per jaar hou hy stil met dik rookwolke wat stoom.. die spooktrein. Twee spookjagters, ook dolverlief, besluit om die trein daard…
WGSA-eer vir drie skrywers.
Die skrywer van ‘n RSG radiodrama, Wilmi Wheeler , is pas aangewys as wenner van die WGSA se Muse-toekenning vir ‘n radioteaterteks. W…
Luister weer: Die Begrafnis
Rudie van Rensburg vier vanjaar sy 70e verjaardag – ‘n man wat al die lewe geloop het. Hy skryf oor ouderdom. Die dood. Hy skrik nie vir …
Klassieke, bekroonde ‘Uit die bloute’ in Radioteater
Die bekroonde regisseur Ilsé van Hemert se verhoogproduksie, Uit die bloute, het in die jare 90 landwyd opslae gemaak. Hierdie werk, saam…
RSG se nuwe dramaseisoen skop Donderdag af
‘n Kaalbas kalender, ‘n spooktrein, ‘n afgestorwe man wat weens sy gewig nie begrawe kan word nie en die geskiedenis van die radiodrama k…
“Epiese” wendrama met June van Merch in Radioteater
RSG sluit vanjaar se “Seisoen van die wenners” af met Makkie onthou deur Adelle van Wyk. Hierdie radiodrama was die algehele wenner in RS…
Sterrereën = ‘n komiese studente-liefdesverhaal
Hendie Grobbelaar
Sterrereën, geskryf deur Hendie Grobbelaar, het die tweede prys in die RSG/SANLAM Radiodrama-skryfkompetisie v…