RSG
TagIs wit of swart klere die koelste?
Bedouïene in die woestyn in los wit klere.
Bedouïen-swerwer in die woestyn in Koeweit, in swart geklee.
Is wit klere koeler i…
Visse het persoonlikhede
Visse het persoonlikhede! Sommige is vriendelik en ander is boelies. ‘n Invoerder en verspreider van visse vir akwariums vertel meer oor …
SA dokters se Salomo-besluit: hulle plant HIV+ lewer in kind oor
Die wêreld se eerste lewer-oorplanting van ‘n MIV-positiewe ma na haar kind, wat nie die virus het nie, is in Sui…
Kinders wil self die regte ding doen
Johan van Lill praat met Hanri de la Harpe…
My avoboom dra nie vrugte nie!
Die bloeisels van ‘n avoboom
Hoe gemaak as jou avokadopeerboom baie blom, maar min of geen vrugte dra nie?
Luister na die antw…
Slagoffer van mensehandel vertel
Mensehandel, en al hoe meer vermiste kinders wat aangemeld word, is ‘n daaglikse realiteit in Suid-Afrika. Ettienne Ludick en Sue Pyler g…
Luister weer: Margot Luyt lees self haar gunsteling verse
Magdaleen Kruger skryf in RSG se jongste nuusbrief:
Margot Luyt
”Jy weet al dat Margot Luyt nou klaargemaak het met haar programm…
Wanneer is ‘n handels-ooreenkoms afdwingbaar?
Het jy Neanderdal-gene?
In Hoe verklaar jy dit? bespreek wetenskaplikes onder andere die volgende vraag:
Beteken ‘n prominente boggel aan ‘n mens se agter…
Nuutste behandeling vir spat-are
Wat is die nuutste ontwikkelings in die behandeling van spatare en spinnekop-are? Wat is diep veneuse trombose, waarom is dit so gevaarli…
Politici wat met banke inmeng, oortree wette
Poltici se inmenging in banke se sake is ‘n oortreding van plaaslike en internasionale bankwetgewing, het duidelik op Praat Saam gebl…
Is dit sneeu of kapok?
Is dit sneeu of is dit kapok?
Dít is een van die vrae wat in Hoe verklaar jy dit? deur wetenskaplikes beantwoord word.
Die ander vrae…
Vanwaar die waaisand uit opgaardamme?
Die sand by die Theewaterskloofdam in Wes-Kaap
Waar kom die tonne waaisand vandaan wat tydens die onlangse droogte uit Wes-Kaapse…
Depressie en selfdood by kinders
Die chemie van ‘n ui: van traan-oë tot smaak
Het jy geweet ‘n ui skei sekere chemiese stowwe as jy dit sny, en ander stowwe as jy dit gaarmaak?
Een van die wetenskaplikes op die p…
Plastiek versmoor ons oseane
Die hoeveelheid plastiek in die oseane kan oor die volgende tien jaar verdriedubbel indien rommel nie beperk word nie, maan navorsers in …
Troeteldiere in deeltitel-komplekse?
Prokureur Johande Ehlers vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink of trustees troeteldiere in ‘n deeltitelkompleks kan verbied.
-
…
Wat gebeur in jou brein as jy trauma ervaar?
Wat gebeur in jou brein as jy trauma ervaar? Watter dele van jou brein is betrokke by ‘n traumatiese ervaring en hoe verwerk jou brei…
Waarom is vliegtuie se motore onder die vlerke?
Hoekom word vliegtuie se motore meestal onder die vlerke gemonteer en nie by die stert nie?
Dít is een van die vrae wat deur wet…
Renosterhoring op nuwe slinkse maniere land-uit gesmokkel
Renosterhoringsmokkel-sindikate se patroon is besig om te verander. Die Wildlewe Handels Moniteringsnetwerk, TRAFFIC, het pas ‘n vers…