Geestesgesondheid
Category‘n Pa se rol teenoor sy tienerseun
Johan van Lill praat met Fanie Kriel, ‘n pastorale berader, en Ryno Els, ‘n predikant, oor pa en seun verhoudings in die tienerjare. Wat …
Wanneer alkohol demensie veroorsaak
Korsakoff-sindroom, ‘n vorm van demensie, is ‘n chroniese geheuesteurnis wat meestal veroorsaak word deur alkoholmisbruik.
Paranoia kan lewens verwoes
Paranoia is die ongegronde agterdog teenoor, en wantroue in ander persone of organisasies.
Dit is ‘n toestand wat gekenmerk word deur …
Tuinroete kry sy eie Camino
Die Tuinroete het sy eie Camino-staproete gekry. Dis geskoei op die Camino de Compostela-staproete in die noorde van Spanje wat jaarliks …
Jy kán jou woede beheer
Is jou woede onder beheer of buite beheer?
Weet jy hoe om jou woede te bestuur, en hoekom is dit nodig om hierdie basiese emosies te v…
Kan jy leer om jouself lief te hê?
Die meeste mense is opsoek na ware geluk. Ons hoor gereeld hoe jy vir jouself lief moet wees en jou foute aanvaar, maar watter rol speel …
Voel jy kwynend?
Voel jy … bla? Jy voel nie heeltemal depressief nie, maar jy voel nie jouself nie? Die menslike wetenskap verwys daarna as ‘n kwynende ge…
Is jy ‘n opgaarder?
Ons kyk na kompulsiewe opgaarversteurings (hoarders) , wanneer ‘n persoon items, klere of selfs diere opgaar, en vreeslik angstig raak om…
Amanda Strydom gesels oor bipolêre steurnis
Amanda Strydom
Christelle Webb-Joubert praat sanger en aktrise Amanda Strydom, oor haar uitdaging met bipolêre gemoedsversteuring.
Kan ouers hul kind in ‘n psigopaat verander?
As gevolg van artikels wat gereeld op sosiale media verskyn met opskrifte soos, Is my kind ‘n psigopaat? en Maak jy jou kind as ‘n psigop…
Wat gebeur in ‘n psigiatriese kliniek?
Hoe gemaak as jou kind nagmerries kry?
Geen ouer hou daarvan wanneer hulle kind nagmerries ervaar nie, maar wat beteken dit? Wys dit hoe jou kind nie cope met die lewe nie?
…
Agorafobie: is jy angstig om jou ‘veilige plek’ te verlaat?
Voel jy angstig in ‘n groot skare?
Agorafobie, of ruimtevrees, is nie net die vrees van ruimte nie, maar meer die vrees van jou “veil…
Leer jou kind om keuses te maak
Hoe leer jy jou kind dat hy keuses kan maak, en dat elke keuse ‘n gevolg het. Die feit dat die kind self kan kies, bemagtig die k…
Is jy ‘n dobbel-verslaafde?
Dobbelverslawing: Waarvoor moet op die uitkyk wees? Watter hulp is beskikbaar? Hoekom is dit nie so maklik om hierdie verslawing…
Op 15 tronk toe, nou vry…
Ivor Swartz is as 15-jarige tronk toe. Hy gesels oor sy vrylating, en wat alles in plek was om hom en sy gemeenskap voor te berei…
Is jy in ‘n toksiese of gesonde verhouding?
Is jy in ‘n toksiese verhouding of in ‘n gesonde verhouding?
Wie is ek?
Volledige Lys
Hoe word mens lief vir jouself?
Wat beteken dit om lief te wees vir jouself?
Volledige Lys
Verlam die gedagte aan Kersgeskenke jou?
Kersgeskenke – ouers ervaar emosionele en finansiële druk, die kinders ervaar soiale druk, almal verwag iets, maar wat? Kan hierd…
Wat is vertroue en kan dit herstel word?
Vertroue
Wat is vertroue? Hoe belangrik is dit om dié konsep te verstaan? Hoe kan ‘n persoon vertroue opbou nadat dit verbree…
Hoe leef mens met pyn saam?
Pyn (emosionele en fisiek) kan ‘n persoon se lewenskwaliteit ernstig affekteer.
Watter vaardighede kan jy aanleer om met die p…
Herdefinieer 2020-feesseisoen in Covid-tyd só
Hoe kan 2020 se feesseisoen en somervakansie lyk in die tyd van Covid?
Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese bestuurd…
Hoe beleef kinders 2020?
Hoe beleef kinders 2020?
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel oor hoe kinders 2020 beleef…
“Ek HOEF nie elke dag te drink nie…”
Daar is niks verkeerd met alkoholgebruik nie, maar wanneer alkohol gebruik word om probleme op te los of die lewe te verdoof, dan…