Leefstyl
CategoryDiabetes-middel vertraag nierversaking dramaties
’n Middel wat oorspronklik vir die behandeling van diabetes ontwikkel is, én voordele vir jou hart inhou, kan voorts nierversaking dr…
Ons verpleegdienste stuur af op ramp
Suid-Afrika se verpleegdienste is op die rand van die afgrond. Teen die huidige tempo en kwaliteit van opleiding, sal pasiënte se veiligh…
As ouers goed bedoel, maar kind skaad…
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die dinge wat ouers met die beste bedoelings in die wêreld …
‘n Vitamien-drup by ‘n IV bar is ‘gekkespul’ maan dokter
Die jongste gesondheidsgier is om ’n vitamienkroeg te besoek om ’n mengsel van vitamiene, anti-oksidante of aminosure binne-aars te ontva…
Hoekom neem kanker in die kop- en nek-gebied toe?
Wat het rook, alkohol, damprook en die herpesvirus in gemeen? Al vier is van die snellers vir kankers in die kop- en nekgebied, wat aan d…
Covid terugskouiing 1: Die verswygde sienings
Wat weet ons nou meer oor Covid? Wat is feit en wat is fiksie?
In die eerste episode in ’n kort reeks oor ’n Covid-terugskouing kyk on…
Loop lig vir oor-die-toonbank genetiese toetse
In ons reeks oor genetika en genetiese raad, praat ons met genetiese raadgewer Frieda Loubser oor genetiese toetse wat direk aan die verb…
Gloukoom: toets vroeg en keer blindheid
Gloukoom is ‘n siekte wat jy ongesiens kan bekruip en tot blindheid kan lei. Met gloukoom verhoog die drukking binne-in jou oogbol, en ve…
Die jongste feite oor makulêre degenerasie
Wat is makulêre degenerasie? Waarom verloor mens jou sig in die middel van jou gesigsveld? Is daar meer as een soort? Kan dit behandel wo…
Teenwoordige pa’s kan groot verskil maak om geweld te verminder
Navorsing wys dat pa’s wat by hulle kinders betrokke is, ‘n groot verskil kan maak in die land se geslagsgeweldstatistiek. Wat maak ‘n pa…
Retinale loslating MOET onmiddellik behandel word
Retinale loslating is ‘n noodgeval en moet onmiddellik behandel word. Maar wat is retinale loslating en hoe word dit behandel?
Voorts …
Die eise van Berg Everest en die gevaar van hoogtesiekte
Dit is weer daardie tyd van die jaar wat bergklimmers ‘n week of dalk drie of vier het om die piek van Everest te bereik. Die weer laat n…
Verbeter só jou kans om werk te kry
Byna twee uit elke drie jeugdiges sit sonder werk.
Arehan Brand gesels met dr. Linda-Louise Geldenhuys Nicholas, ‘n loopbaanspesialis …
Floreer of krepeer: die keuse is joune
As jy op die oomblik ‘n bietjie moedeloos voel oor Suid-Afrika, wil ons jou verseker: jy is nie alleen nie. Ons voel almal by tye so. Ma…
Kans op swangerskap beter met gevriesde en jonger ova as vars, ouer ova
Het jy geweet dat die kans op swangerskap met gevriesde ova en embrios net so goed is as met vars ova en embrios? En dat ‘n 45-jarige vro…
Hoe staan jy op uit put van moedeloosheid en sinloosheid?
Flip Loots praat met dr. Gustav Gous oor wat mense kan doen om uit die put van moedeloosheid en sinloosheid op te opstaan.
Werk jou risiko vir beroerte só uit
Die nuutste ablasie-tegnologie om atriale fibrillasie te behandel, antistolmiddels en die ChadsVasc Score word alles ingespan om jou brei…
Lae ystervlakke MOET behandel word
Rooibloedselle
Bloedarmoede is een van die algemeenste siekteprobleme waaraan die mensdom ly. Maar bloedarmoede is inderwaarheid die …
Hoe het Jesus gesterf?
Flip Loots gesels met dr. Isak Burger en forensiese patoloog, dr. Leon Wagner, oor Jesus se gevangeneming en die emosionele en fisiese py…
“Cope” jy met die onsekerhede van beurtkrag?
Beurtkrag is nou deel van ons alledaagse wêreld, maar watter uitwerking het dit kollektief op ons as burgers? Hoe kan ‘n individu seker m…
Só ontwikkel die mens se brein: van embrio tot jong kind
Hoe ontwikkel die mens se brein?
Deel 1: Van fetus tot laerskoolkind
Het jy geweet dat die fondasie-deel van die embrio se brein binn…
Is jou kind dalk ‘n kuberboelie?
Johan van Lill praat met twee onderwyskenners oor kuberboelie in skole. Sy gaste is Leandie Brasdler en advokaat Phyllis Vorster. Hoe erg…
Voel jy vasgevang in jou beroep?
Voel jy vasgevang in jou beroep, of voel jy dinge was nog nooit weer dieselfde ná Covid-19 nie? Waar lê die probleem – by jou beroepskeus…
Gee aandag aan dié dinge as jy ‘n versorger is
Om die rol van versorger te vervul, kan baie druk op meeste verhoudings plaas, wat nog te sê wanneer die pasiënt nie van die versorger ho…