RSG personeel
CategoryEne konsentrasie!
Die span van RSG is die eerstes by die SAUK wat opgelei word in die gebruik van nuwe uitsaai-sagteware. Die Johannesburgse span word nou o..
Ontmoet Haidee: haar mense, haar stories, haar liefdes
Haidee worry nie dat sy net 1.53m lank is nie. Hier is sy saam met Eben Etsebeth, Springbok slot.
RSG se Haidee Muller, haar stories, ..
Jody en Ettienne bekroon
Só het Ettiene gisteraand getwiet oor die toekennings.
By die 37ste SAB Sport media-toekenings-geleentheid wat Donderdag 23 November i..
Daar’s darem nog tyd vir danstreffer-pret
Klik hier om na die video te kyk:
Ontmoet Fritz Klaaste: Man vir musiek, Ferrari’s en sy gesin
Dié gewilde RSG-persoonlikheid het ʼn wye reeks belangstellings waarvan musiek, motors en sport maar net ʼn paar is. Hy glo in privaatheid, ..
My DDN-storie: Week#4 sorg vir ‘n klein deurbrakie
RSG Gesond se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
My vierde week het vir ‘n ligte deurbrakie gesorg. ..
Gentleman Wouter: méér as net operaliefhebber
Wouter en Dixie
Wouter de Wet is bekend vir sy wye kennis van operamusiek, sy liefde vir reis en sy lewenslange bydrae tot die Afrikaa..
My DDN-storie: Doen eers, dink later
Marí Hudson skryf:
Ek kan nie dink dat iemand WIL vet wees nie. Ek wil nie. Maar ek is. Ek is een van die 60% van die Suid-Afrikaanse b..
Die mense van die Triest opleidingsentrum kuier by RSG
Personeel en studente van die Triest Opleidingsentrum vir verstandelik gestremde volwassenes in Klerksdorp is Sondag Jacqui January se gas..
Die vele fasette van die veelsydige Johan Rademan
Van kindsbeen af was hy al lief vir die kunste, maar op hoërskool was dít tog net nie cool nie! Tóé het sy lewe om rugby vir die eerste sp..
Jody gesels met die Terminator
Op sy dag was hy ‘n fiksheidsikoon, ‘n liggaamsbouer met ‘n lyf wat skrik vir niks. Later word hy ‘n Hollywood-filmster en heelwat later b..
Nianell, Refentse en Brendan Peyper in ons ateljee
Nianell, Brendan Peyper en Refentse het aldrie hulle nuwe albums op RSG bekend gestel en was op drie afsonderlike dae by Sue Pyler en Etti..
Kyknet kom kyk hoe maak ons ‘n radiovervolgverhaal
Daar was die Du Plooy’s van Soetsmelksvlei, Wolwedans in die skemer, Stralerjakkers, Blinkwater en ‘n hele kaboedel enkeldramas wat dekade..
RSG se Priscilla, Queen of the Desert!
Met al die woelinge op topvlak by die SAUK, moet mens sekerlik nie verbaas wees as lede van RSG dinge agter die skerms doen om te ontsnap ..
Blitsbokke kuier in die ateljee
Die wêreld-sewes reekskampioen vir 2017, die Blitsbokke het ‘n bietjie vreugde gebring hier by RSG, jou stasie; want almal hou van wenners..
Renske by twee geleenthede bekroon
Renske Jacobs, RSG-omroeper en dogter van die bekende SAUK-omroeper Roelf Jacobs, is bekroon met die Liberty-toekenning vir radiodrama. Re..
RSG omroeper besoek die CP Nel Museum op Oudtshoorn
Kan jy die omroeper identifiseer?
Mina Afrika se storie is ook myne
Die skrywer Zuretha Roos se roman Die Verdwyning van Mina Afrika is al lankal uit druk uit, en was vir lank glad nie meer beskikbaar nie…
Grensskuiwers #4: Die pianiste en ‘n ortodokse orrelis
Luister Sondagoggend tien uur in GRENSSKUIWERS (klassieke musiekreeks oor crossover klassieke musiek) – na musiek van pianiste soos Richar..
Lynette koer oor haar 2-jarige Maya
Gewonder hoe gaan dit met omroeper Lynette Francis en haar Maya? Lees hier wat skryf Lynette oor ma-wees en kyk hoe groot het Maya geword…..
Twee Pasiënte – Luister weer na die dokumentêr
Elke dag word daar in Suid-Afrikaanse hospitale – staats en private hospitale – letterlik honderde operasies gedoen. Van groot operasies ..
Die storie van Ruiterbos, RSG en die beertjies van België
RSG se stille invloed, wêreldwyd
In 2012 het Tjailatyd op RSG se Amore Bekker twee onderwyseresse van Ruiterbos Primêr ontmoet – Elma M..
Nuwe aand-vervolgverhaal: ‘n Tweede kans
RSG se nuwe radio drama ‘n Tweede kans word van Woensdag 1 Maart weeksaande om 21:00 uitgesaai. ‘n Tweede kans deur Bettina Wijngaard en i..
Martelize laat haar rolstoelwiele sing
Die 15de jaarlikse OCC Outeniqua Rolstoel-uitdaging het op 18 Februarie plaasgevind. Deelnemers kon kies tussen die 10, 21 of 42 km wedlop..
Mimi se Stille Nag
Die storie van Mimi Coertse se opname van Stille Nag in 1974, gaan só.
Wouter de Wet, aanbieder van Dis Opera vertel.
In ‘n program so..