Gesondheid op RSG
CategoryAs jou immuunstelsel jou in die steek laat…
Fazil Davids vertel vir Martelize Brink van sy sewemaande oue seun, Aakif, se stryd met Ernstige Gekombineerde Immuniteitsgebrek (SCID), …
Aandag alle tipe 2 diabete!
Luister vandag 11:30 na die tweede program in die kort reeks oor die Jongste Inligting oor Tipe 2 Diabetes.
Lank voordat jy met tipe 2…
Maermaak-middels: werk dit of nie?
Byna die helfte van ons land se bevolking is oorgewig. Baie is gretig is om gewig te verloor, en wil dit vinnig afskud. Hulle is desperaa…
Endometriose – kom by die regte dokter uit!
Het jy geweet dat die helfte van vroue wat sukkel om swanger te raak, endometriose het en maandeliks baie pyn verduur? Of dat die benader…
Wat is ‘n atroskopie?
Deur sleutelgat-snitte word die atroskoop-instrumente in die knie geplaas – een met ‘n kamera aan die voorpunt en die tweede met die ins…
‘n Baba ná kankerbehandeling? Dis moontlik!
Prof. Igno Siebert
Leonardo da Vinci se illustrasies van ‘n ongebore baba.
Jy is jonk, maar pas met kanker gediagnoseer. Jy moet …
Vroue-atlete, testosteroon en sportprestasie
Nuwe kankermiddels bring hoop
Waar staan ons met kanker-medikasie? Wat is chemoterapie, wat is ‘geteikende’ behandeling en wat is immunoterapie? Hoe werk dit en hoe ef…
Servikale kanker kán uitgewis word
Wat is servikale kanker? Word vroue met dié kanker vroeg opgespoor en doeltreffend behandel? Is ’n Pap-smeer …
Outisme: Die jongste feite
Outisme kan behandel word en tot verbetering lei.
Sommige behandeling werk beslis, ander werk beslis nie en kan selfs gevaarlik wees, en…
Spataar-ulkusse kán genees word
Wat gebeur met spatare as dit nie behandel word nie? Ons fokus vandag op die gevolge van spatare, naamlik spataar (venuese) ulkusse. Ons …
PCOS: mediese en dieet inligting
Het jy geweet vroue met polistiese ovariële sindroom ovuleer glad nie, en kan nie swanger raak nie? Maar dat, met die regte eetplan en on…
Weet jy wat is in daai maermaak-inspuiting?
Jy wil gewig verloor. Die advertensie belowe vinnige gewigsverlies – met ’n inspuiting deur ’n dokter! Beteken dit dat as ’n dokter die i…
Wat word van die tattoe-ink onder jou vel?
Met tattoes wat al gewilder word, en baie mense sommer groot tattoes kry – en dus baie ink onder hul velle – wonder mens: wat word van di…
TB in kinders kan goed behandel word
Die TB mukobakterie wat TB veroorsaak
Tuberkulose in kinders is ’n ander storie as tuberkulose in grootmense.
Interessant genoeg i…
Nuwe kolonkanker-chirurgie
Hoe kry dokters dit nou reg om ‘n pasiënt met laagliggende kolo-rektale kanker ’n stoma-sakkie te spaar?
En hoe kry hulle dit voorts r…
Prostese ná amputasie regstreeks in been ingeplant
’n Span ortopede van Suid-Afrika het pas die eerste keer in Afrika ’n prostese regstreeks in die oorblywende geamputeerde bo-been van ’n …
Kunsbloed op ongelukstonele kan tot 30% meer lewens red
Die gebruik van kunsbloed op ongelukstonele kan moontlik 10% of meer lewens red.
Dis waarom ’n span nood-dokters en paramedici die geb…
Die nuutste oor knievervangings
Het jy geweet daar is halwe én volle knievervangings? Met ‘n halwe knievervanging sny die chirurg nie deur spiere en sagte weefsel nie, e…
Beleef ‘n demensie-toets
Hoe word iemand getoets om vas te stel of hy/sy aan demensie ly? Hoe werk dit dat antwoorde op vrae kan help om ‘n diagnose te maak?
L…
Is alle psigopate gevaarlik?
Daar word gereeld na mense verwys as psigopate of sosiopate. Maar wat beteken dit regtig om diagnoseerbaar te wees met ‘n anti-sosiale pe…
As ‘n dokter kanker-pasiënt word
‘n Mens sou dink dat omdat Trusia Burgers ‘n mediese dokter is, sy die diagnose en behandeling van borskanker beter as ander mense sou ha…
Keer prediabetes só om
Prof Tess van der Merwe
Wat is die verskil tussen prediabetes en diabetes?
Dié verdere gesprek volg om verwarring wat steeds bestaan…
Wat is Legioensiekte?
Die Minister van Omgewingsake, Edna Molewa, se skielike dood, was beslis onverwags. Haar familie het bevestig dat sy aan Legioensiekte ge…