Gesondheid op RSG
CategoryNuwe soort pasaangeër laat hart sterker klop
Tydens normale hartklop-ritme word die impulse wat die ritme bepaal, van die SA node, tot die AV-node gelei, en van die AV-node, via die…
Eierstok-weefsel gevries, ná kankerbehandeling teruggeplaas
Jy is nog jonk, maar pas gediagnoseer met kanker. Chemoterapie en/of bestraling wag. Maar jy wil graa…
Hart-missie na Senegal: 18 jong pasiënte met WPW-sindroom gehelp
Gesondheid: Woensdag 11 April
‘n Kaapstadse hartspesialis het pas van ‘n humanitêre missie na Dakar, Senegal, teruggekeer, waar hy 18 jo…
Wit mondvlekke? Hees? Gratis siftingstoetse vir kop- en nekkanker
Wit vlekke aan die binnekant van jou mond en heesheid vir langer as twee weke is maar twee van die gevaartekens van moontlike kanker van …
Die 3 foute wat tot die Listeriose uitbreking gelei het
Die listerium bakterie lyk soos ‘n gogga.
Gesondheid op RSG: Woensdag 21 Maart 2018
Daar is nog baie vrae oor listeriose. Wa…
Wat gebeur in die brein as jy depressief of angstig raak?
Wat gebeur in die brein wanneer jy depressief raak? Kan jy sekere veranderings in jou lewe maak om sa…
Outisme: ‘n Neuro-spesialis verduidelik
Luister na die onderstaande gesprekke wat in Gesondheid op RSG verskyn het oor outisme:
Die rolprent, Raaiselkind, plaas outisme wee…
Wat gebeur as mens ‘n X-chromosoom te veel of te min het?
Normale geslagschromosome
Gesondheid: Woensdag 21 Februarie 2018
Het jy geweet dat die mens kan lewe met te veel geslagschro…
Ooroefening in tienerjare kan heupskade veroorsaak
Groeipyne in puberteit wanneer kinders vinnig groei, is ‘n bekende term. Tydens die vinnige groei-fase, is die dele van die skeletbene wa…
Is magnesium ‘n wondermiddel?
Is magnesium ‘n wondermiddel? Kan kollageen-pille jou vel verjonk? Kan Garcinia jou help om gewig te verloor? Kan Immunopro ‘allergie’toe…
E-sigarette bevat ook kankerwekkende stowwe
‘n Mens sien al hoe meer mense wat e-sigarette rook, of vape. Is e-sigarette veiliger as gewone sigarette? Bevat dit enige kankerwekken…
Wat is katarakte en hoe werk lens-inplantings?
Dr Steve Steyn (regs) besig met oogchirurgie
Ons het al almal gehoor van ouer mense wat katarakte ontwikkel en dan lensinplantings kr…
Só werk die nuwe diabetes-middels
Nuwe middels om Tipe 2 diabetes te behandel, is van die einde van November en vroeg in 2018 in Suid-Afrika beskikbaar. Dokters is opgewon…