Programme
CategoryCovid reeds by kruine verby in W-K, O-K en Gauteng
Waar staan ons met Covid in Suid-Afrika? In watter provinsies het dit reeds die kruin bereik, en hoe weet ons dit? Het die inperkings die…
Hoe werk kenners uit waar Marstuig moet land
‘n Voorstelling van die Perserverance Rover tuig
Is daar ‘n internasionale verdrag wat bepaal waar tuie op …
Wanneer kan ‘n trustee ontslaan word?
Hoe wyd strek die bevoegdhede en diskresie van die trustees van trusts, en wanneer kan hulle ontslaan word?
Telebemarkers en inbelsen…
Roofvoëls maak dekades lank op een plek nes
Kan sekere diere deur ander diersoorte of spesies gesoog word?
Die witkruisarend
Wil jy meer weet oor die …
Praat só met kinders sodat hulle luister
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Elzette Fritz oor kommunikasie in gesinne, en gee wenke om se…
Kommer oor Staat as diktator vir totale beheer oor Covid- en ander mediese toetse
Daar is baie onsekerhede oor virus-toetse vir Covid-19, maar nou is daar dwingende vrae oor teenliggaamtoetse in …
Sien komeet Neowise só
Neowise uit die ruimte gesien
Die komeet, Neowise, het ruimtebelangstellendes in die noordelike halfrond gaan…
Hoe het buideldiere in N-Amerika beland?
‘n Ma kangaroe met haar baba knus in haar buidel.
Hoe het buideldiere, wat eie aan Australië is, van daar na …
Regering ignoreer Covid-advies – lede vertel
Lede van die Ministeriele Advieskomitee kla dat hulle aanbevelings aan die regering oor Covid-19 geignoreer word;…
Corona val organe só aan
Die nuwe Coronavirus is ’n geslepe derduiwel. Hy kan mense op verskillende maniere siek maak, en buiten die longe…
Wat van jou geld as jou toer weens COVID in hek duik?
- Watter gelde mag ‘n reisagentskap terughou as jou toer as gevolg van die Coranavirus gekanseleer is?
- Igna b…
Covid het ‘n lang stert
Italië het ’n neuro-COVID-eenheid om aandag te gee aan die langtermyn gevolge van Covid-19 op die brein en die senustelsel. Die verlies a…
Suid-Afrikaner ontdek kol op Jupiter
Foto: Clyde Foster
Suider-Afrikaans gebore wetenskaplikes en sterrekundiges het al hulle merk gemaak op die g…
Oor rubber, motorbande, entropie en die sekelbos
Hoekom is sekelbos ‘n indringerplant in Noord-Natal, hoewel dit ‘n inheemse boom is?
Het jy geweet die mens gebr…
Regsaspekte tydens belangebotsings in die sakewêreld
Igna Klynsmith gesels oor belangebotsings in die korporatiewe wêreld na aanleiding van die voortslepende sage tussen Old Mutual en sy bes…
Ruimteweer en die weer op Aarde
Die korrelasie tussen ruimteweer en die weer op Aarde kom dikwels onder die soeklig in Sterre en Planete. ‘n Ruimteweerkundige en ‘n aard…
Covid-piek in Wes-Kaap verby, aan’t draai in Oos-Kaap
Die voorspellingsmodelle vir COVID-sterftes in Suid-Afrika en selfs in die wêreld het die sterftes geheel en al oorskat. Waarom?
’n Gr…
Hoe werk verskansingsfondse?
Ryk van Niekerk kyk na verskansingsfondse.
- Laai Af (22 691KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
Hoe het die heelal ontstaan?
‘n Luisteraarsvraag oor die ontstaan van die heelal word beantwoord.
Die skerpste foto wat nog van Antares geneem is.
Daar is ook …
Dwelmhandel: is dit poging tot moord?
Waarom word ‘n dwelmhandelaar nie aangekla van poging tot moord nie? Wat is jou opsies as jou huisverband afbetaal is? Probleme met ‘n te…
Kan boer sy fonteinwater bottel?
Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels:
- die vereistes vir ‘n boer om fonteinwater op sy plaas te bottel e…
Hoe het virusse ontstaan?
Die griepvirus
Hoe het virusse ontstaan? Hoekom werk antibiotika nie teen virusse nie? Waaruit bestaan virusse?
Die perderunnik-k…
Wat is ‘n annulêre sonsverduistering?
Foto van die jongste annulêre sonsverduistering in Junie in die Noordelike halfrond.
Hoewel die annulêre sonsverduistering ‘n paar da…
Verband tussen geheue en emosies
Ons geheue affekteer ons emosies, maar emosies affekteer ook ons geheue. Om beter te onthou, moet jy verstaan hoe jou brein werk, wat jou…