Regsake
CategoryHoe werk ‘double jeopardy’?
In Regsake is die volgende bespreek:
– Die beginsel van ‘double jeopardy’: dat ‘n mens nie twee keer vir dieselfde oortreding vervolg …
Regsake: Mag ek my deeltitel-woonstel as vakansieverblyf uithuur?
Mag jy jou deeltitelwoonstel as vakansieverblyf uithuur? Dít is een van die regsaspekte wat Igna Klynsmith bespreek in Regsake, aangebied…
Watter regsbeginsels geld vir skole se beheerliggame?
Watter regsbeginsels geld vir skole se beheerliggame?
Paul Colditz, bestuurshoof van FEDSAS ( die nasionale verteenwoordigende organis…
Hoe verhoed jy dat iemand eksplisiete foto’s van jou versprei?
Wat is jou regte om te verhoed dat jou eks-kêrel eksplisiete foto’s van jou versprei? Het jy regte en hoe werk dit?
In Regsake Igna Kl…
‘n Kykie na die Transnet-pensioenarisse se klasaksie
Hoe het die klasaksie gewerk waarin Transnet pensioenarisse geveg het vir hulle beloofde pensioenvoordele?
Wynanda Coetzee, die prokur…
Beskerm die reg jou belegging teen swak kenners-advies?
Regsake, Maandag 21 Mei 2018. – Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor
- ongerymdhede by die toekenning van tenders;
- die beskermi…
Regsaspekte wat boere raak
Die mooiste boom in die wingerd. Toneel naby Rawsonville. ‘n Groen tapyt van wingerde.Datum: 16 Desember 2017. Sender: Jacques Hugo
…
Het ‘n tiener haar ouers se toestemming nodig vir ‘n aborsie?
- Wat kan ‘n meisie doen wat verbaal deur ‘n priester get…
Het ouers die reg om kinders se selfoon-boodskappe te lees?
Igna Klynsmith bespreek uiteenlopende regskwessies met Ian Wessels:
- Het ouers die reg om hulle minde…
Tot wanneer moet ‘n pa onderhoud betaal?
Igna Klynsmith bespreek luisteraars se regsvrae met Ian Wessels.
- Soos dikwels is onderhoud weer ter s…
Die regsaspekte van godsdiens in skole
Igna Klynsmith gesels met Ian Wessels oor
- die regte van moeders wat borsvoed by die werk, en
- nuwe…
Skadevergoeding teen buurman as brand op sy plaas ontstaan het?
Regsake
Igna Klynsmith verduidelik saam met Ian Wessels:
- die verskil tussen daders, mededaders, medepligtiges en begunstigdes,
…
Kan iemand op jou erf woon en weier om te trek?
As jou eis teen iemand in die hof slaag, maar hy appelleer teen die uitspraak, kan jy op betaling aan…