RSG personeel
CategoryToe-Val-Lig, die boek, nou op rak
Amore in die ateljee met die nuwe boek tydens die boekbekendstelling.
RSG se jongste boek, Toe-Val-Lig, is pas in die RSG-ateljee, op ..
Luister weer: Margot Luyt lees self haar gunsteling verse
Magdaleen Kruger skryf in RSG se jongste nuusbrief:
Margot Luyt
”Jy weet al dat Margot Luyt nou klaargemaak het met haar programme..
Jody se nuwe Aanlyn-Sport-opsommings is hier
Wanneer laas het jy RSG se webtuiste besoek? Wel, van vanaand af het ons ‘n esktra item daar. In die aanlyn weergawe van RSG Sport , is ..
Mariëtta: Wees jou dier se liefde waardig
‘n Goeie skoot van RSG se personeel, van aanbieders tot klankmanne, van bestuurders tot programsamestellers, is eienaars van troetediere. ..
Janine: maak seker jy kan ‘n troeteldier bekostig
RSG se personeel is passievol oor hul viervoetige ‘kinders’. In dié kort reeks deel die RSG troeteldier-eienaars hul beste wenke met ander..
Veronique: Jou kat is baas, nie jy nie
RSG se personeel is passievol oor hul troeteldiere en deel hul beste wenke met RSG luisteraars.
Veronique van Heyningen-Pieterse
Veroni..
Haidee, Harry, Levi en… klein Maddy!
”Hierdie foto is geneem op die heel eerste aand in haar wiegie. Ons verwonder ons aan haar.” – Haidee
Baie dinge het verander in die..
Vat 5 Volume 7 is op die rak!
Derrich is baie trots op die splinternuwe Vat Vyf-CD wat nou in die handel beskikbaar is. Hierdie is die 7de Volume van Vat Vyf wat deur ..
Ontmoet Johny Klein, storieverteller
Johny Klein is ‘n veelsydige verhoog- en radio-akteur. RSG-luisteraars sal hom onthou vir sy boekvoorlesing van Marinda van Zyl se epiese ..
Nuusbrief 31 Mei: Magdaleen sê
Magdaleen Kruger
Ek voel reeds hier in Mei om uit te roep stop die aarde, ek wil bietjie afklim om asem te skep. Maar ek wil darem wee..
Ontmoet Esté Gross, die nuusleser wat ook sing…
Esté Gross
Jy ken Esté Gross as nuusleser en omroeper. Sy kuier veral vroeg Sondae-oggende saam met jou. Wat jy dalk nie weet nie, is ..
Ene konsentrasie!
Die span van RSG is die eerstes by die SAUK wat opgelei word in die gebruik van nuwe uitsaai-sagteware. Die Johannesburgse span word nou o..
Ontmoet Haidee: haar mense, haar stories, haar liefdes
Haidee worry nie dat sy net 1.53m lank is nie. Hier is sy saam met Eben Etsebeth, Springbok slot.
RSG se Haidee Muller, haar stories, ..
Jody en Ettienne bekroon
Só het Ettiene gisteraand getwiet oor die toekennings.
By die 37ste SAB Sport media-toekenings-geleentheid wat Donderdag 23 November i..
Daar’s darem nog tyd vir danstreffer-pret
Klik hier om na die video te kyk:
Ontmoet Fritz Klaaste: Man vir musiek, Ferrari’s en sy gesin
Dié gewilde RSG-persoonlikheid het ʼn wye reeks belangstellings waarvan musiek, motors en sport maar net ʼn paar is. Hy glo in privaatheid, ..
My DDN-storie: Week#4 sorg vir ‘n klein deurbrakie
RSG Gesond se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
My vierde week het vir ‘n ligte deurbrakie gesorg. ..
Gentleman Wouter: méér as net operaliefhebber
Wouter en Dixie
Wouter de Wet is bekend vir sy wye kennis van operamusiek, sy liefde vir reis en sy lewenslange bydrae tot die Afrikaa..
My DDN-storie: Doen eers, dink later
Marí Hudson skryf:
Ek kan nie dink dat iemand WIL vet wees nie. Ek wil nie. Maar ek is. Ek is een van die 60% van die Suid-Afrikaanse b..
Die mense van die Triest opleidingsentrum kuier by RSG
Personeel en studente van die Triest Opleidingsentrum vir verstandelik gestremde volwassenes in Klerksdorp is Sondag Jacqui January se gas..
Die vele fasette van die veelsydige Johan Rademan
Van kindsbeen af was hy al lief vir die kunste, maar op hoërskool was dít tog net nie cool nie! Tóé het sy lewe om rugby vir die eerste sp..
Jody gesels met die Terminator
Op sy dag was hy ‘n fiksheidsikoon, ‘n liggaamsbouer met ‘n lyf wat skrik vir niks. Later word hy ‘n Hollywood-filmster en heelwat later b..
Nianell, Refentse en Brendan Peyper in ons ateljee
Nianell, Brendan Peyper en Refentse het aldrie hulle nuwe albums op RSG bekend gestel en was op drie afsonderlike dae by Sue Pyler en Etti..
Kyknet kom kyk hoe maak ons ‘n radiovervolgverhaal
Daar was die Du Plooy’s van Soetsmelksvlei, Wolwedans in die skemer, Stralerjakkers, Blinkwater en ‘n hele kaboedel enkeldramas wat dekade..