Top Stories
CategoryCOVID-19 siekte kom in 3 fases
Hoe presies werk die SARS-Coronavirus-2 wat COVID-19 veroorsaak? Val dit jou rooibloedselle aan en lei dit tot ‘n…
Ouers en kinders: vrese in die tyd van afsondering
Johan van Lill praat met Quinton Adams, ‘n opvoedkundige sielkundige, en onderwyskundige Alta Greeff oor die din…
Kan ‘n Regter objektief wees?
Regter Neels Claassen, skrywer van die artikel oor die regsaspekte van Jesus se verhoor wat Regsake voorheen aange…
Vermaak in RSG se tuisbly-dramaseisoen
Nou, meer as ooit tevore, het RSG-luisteraars se maagspiere ook oefening nodig. Drie weke op die rusbank?
Wel, RSG Radioteater se tuis…
Aparte testamente in elke land?
- Hofaansoeke van ‘n lesbiese paartjie wat albei as moeders erken wil word,
- ‘n kind wat ‘n pa se “belofte” op WhatsApp om sy Lotto w…
David Kramer stel KaapKreools op video bekend
Met Suid-Afrikansers nou in ’n staat van inperking as gevolg van die Covid-19-viruspandemie, is verskeie feeste en vertonings uitgestel, …
Oor meelmotte, ruspes, plantluise…
Al gehoor van die Suid-Amerikaanse meelmot?
Wat is die ruspe met die wit stippels wat ‘n luisteraar in sy huis gevind het?
Wil jy m…
Sending om asteroïed-aarde botsing te keer
Hoe raak iemand soos dr. Japie van Zyl van die Jet Propulsion Laboratoty betrokke by die stryd teen Covid-19?
Daar is inligting oor ‘n…
Matriekhulp op RSG tydens die inperking
Die Coronavirus veroorsaak groot ontwrigting, veral vir leerders en matrikulante. RSG het daarom besluit om hersieningondersteuning aan m…
Arbeidsreg & Covid-19
Hugo Pienaar, ‘n arbeidsregspesialis en waarnemende Regter in die Arbeidshof, sluit aan by Ian Wessels en Igna Klynsmith vir ‘n regstreek…
Ek is ‘n pakket aangebied. Hoe nou?
Ek is ‘n pakket aangebied. Hoe nou gemaak?
- Laai Af (14 835KB)
- Teken in met iTunes
- Luister
Die oorledene skuld my geld!
Wat is die regsreëls oor verhuring en deposito’s?
Wat staan jou te doen staan as iemand wat jou geld geskuld het, oorlede is, maar jy ve…
Só klink ons son
Het jy al gewonder hoe ons ster, die son, klink? Hennie Maas speel die klank vir jou.
‘n Luisteraar van Tulbach het navraag gedoen oor…
Kaalvuis oor Eskom
Praat Saam: In hierdie program word die probleme by Eskom sonder omhaal geopper.
Die langverwagte nuwe Geïntegreerde Hulpbronneplan is…
‘n Proteïen in die ruimte?
Al gehoor van ‘n proteïen in die ruimte? Die span vertel van een wat in ‘n meteoriet gevind is. Sou dit op lewe elders kan dui?
Daar i…
Skisofrenie, grenslyn steurnis & psigoses
Wat is skisofrenie en grenslyn persoonlikheidsteurnis? Wat gebeur in die brein van iemand met een van hierdie psigiatriese steurnisse? W…
Oorgewig: Wat verander in jou liggaam?
Wat is die mediese feite oor obesiteit? Hoe verander dit jou fisiologiese en metaboliese prosesse? Is dit werklik so gevaarlik om oorgewi…
Wat behels sakeredding?
Soms verskil naasbestaandes oor die oorledene se begrafnisreëlings, of wie die draers moet wees, maar wie se besluit is dit?
Wat behel…
Oor mierleeus, vreemde insekte en aarde se draai
Die mierleeu. Bron: https://af.wikipedia.org/wiki/Mierleeu
Wat weet jy van mierleeus?
Al gehoor van insekte wat hulle vlerke inwen…
1 e Dokumentêre seisoen 2020
Die geheime lewe van myte
‘n Huismyt onder ‘n vergroting
‘n Mens kan myte nie gewoonlik met die oog raaksien nie, maar, het jy geweet daar bestaan myte wat tot…
Word só met vreugde oud
Word só met vreugde oud.
Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese maatskaplike werker, Sorika de Swardt oor hoe om met vreugde oud…
Regsaspekte oor Afdanking van huiswerkers
Wanneer haar man onverwags te sterwe kom, word die weduwee dikwels uitgebuit in die emosionele tydperk van rou wat daarop volg. Igna Klyn…
Ingrypende operasies sonder om skedel oop te saag
Kan jy jou indink: ’n breinoperasie met instrumente deur die neus en langs en bokant die oog? Sonder enige snitte aan die skedel? En ’n p…