Gesondheid
CategoryMy DDN-storie: Week 13 en Kaptein Von Trapp se fluitjie werk
Gesondheid op RSG se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
My dertiende week is glad nie ‘n ongelukkig…
Keer onnodige antibiotika; was jou hande só
Kidimed-pediater dr. Liesl Venter in haar spreekkamer in die Pretoria-Oos hospitaal.
Dr. Liesl Venter (foto) praat in Brabbeltyd met …
Hoe oud is siektes?
TB basilli
Die evolusie van die mens word gereeld ondersoek, nagevors en bespreek. Maar wat van die evolusie van siektes? Navorsers h…
Jong dokters: te min internposte; vrae oor Kuba-opleiding
Een van die land se groeiende krisisse in Gesondheidsdienste, is die land se gebrekkige beplanning in die opleiding van meer dokters. Ons…
Dagga as medisyne: hoe, wie, watter siektes?
In Praat saam kyk Marí Hudson na die gebruik van dagga as medikasie. Dr Eileen Thomas beantwoord luisteraars se vrae en gee meer duidelik…
Prof Tim Noakes gesels oor Banting
Waarom sê prof. Tim Noakes dat mense wat insulienweerstandig is en tipe 2 diabetes het, eerder vette as koolhidrate moet eet? Op watter w…
Gloukoom: vroeë opsporing kan blindheid keer
Gloukoom is ‘n siekte wat jy ongesiens kan bekruip en tot blindheid kan lei. Met gloukoom verhoog die drukking binne-in jou oogbol, en ve…
Hondsdol-virus met senuselle tot in brein
Die hondsdolheid-virus kan oorgedra word as ‘n hondsdol dier jou byt of selfs net lek, en beweeg met die senuweeselle langs tot in die br…
Ken jy die regte feite oor cholesterol?
Hoe werk cholesterol? Wat is dit? Hou dit werklik verband met bloedvatskade en hartaanvalle? Hoe?
Marí Hudson gesels in Gesondheid op …
Dis my 9e week en sake loop beter
Gesondheid op RSG se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
My negende week is driekwart en ek hou by!
…
Dokter, ek het bekkenpyn!
Het jy geweet dat sommige histerektomies onnodig gedoen word, of dat baie vroue jare lank verkeerdelik met antibiotika behandel word vir …
Doen dit net aksieplan Week#8
Wil jy gewig verloor en fiks word vóór die somervakansie? Jy is op regte plek. Sluit by ons Doen Dit Net aksieplan aan. Dis ‘n gewigsverl…
Martelize wys hoe sy oefen met rekbande
Martelize Brink is onstuitbaar. Sy oefen al is sy in ‘n rolstoel. Met rekbande, wat sy in haar tas pak waar sy ookal heen reis, en met ge…
My DDN-storie: Week#8 verloop punt in die wind
Gesondheid op RSG se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
My agste week het klopdisselboom verloop en…
Doen Dit Net aksieplan Week#7
Wil jy gewig verloor en fiks word vóór die somervakansie? Jy is op regte plek. Sluit by ons Doen Dit Net aksieplan aan. Dis ‘n gewigsverl…
Alles wat jy wil weet oor slaap en slaappille
Mari Hudson gesels oor slaapsiklusse wat jou slaappatrone kan benadeel; wat jy kan doen om jou slaap-argitektuur te verbeter; en die gebr…
Spanpoging teen hondsdolheid om lewens te red
Daar word jaarliks nagenoeg 20 tot 30 gevalle van hondsdolheid onder Suid-Afrikaners aangemeld. Maar dié probleem is glo aansienlik grote…
Raad vir DDN Struikelblokke
Op grond van die inligting van ons luisteraars en deelnemers aan die Doen Dit Net aksieplan ingevul het, kon ons heelwat Suksesse identif…
My DDN-storie, week#7: Ek vind weer ‘n bries in my seile!
Gesondheid op RSG se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
My sewende week was byna soos week#1. Of só…
SA mediese dienste nie gerat vir wettiging van dagga
Wat beteken die dekriminalisering van dagga? Wat is die implikasies van die wettiging van dagga in Suid-Afrika? Sal dit tot meer gevalle …
‘n Hoes is nie net ‘n hoes nie!
Dr. Leandri Loots (foto regs) vertel vir Charlene Lackay in Brabbeltyd van die verskillende soorte hoes, en waarvan dit ’n aanduiding kan…
My DDN Week#6: Ek moet van voor-af begin oefen
RSG Gesond se Marí Hudson deel haar ervarings van die Doen Dit Net (DDN) aksieplan.
In my sesde week is ek passief. Ek het in die vyfd…
Kinders se vernoude lugpypies met fyn chirurgie herstel
Baie babas, veral vroeggebore babas, het asemhalingsprobleme ná geboorte, en hul asemhaling moet in die hospitaal ondersteun word, wat be…
Doen dit net Aksieplan Week#5
Wil jy gewig verloor en fiks word vóór die somervakansie? Jy is op regte plek. Sluit by ons Doen Dit Net aksieplan aan. Dis ‘n gewigsverl…